Makoti Khawula
Makoti Khawula is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters vanaf 2014. Khawula is bekend dat sy weier om Engels in die parlement te praat.
- Imran Khan
- Imran Ahmed Khan Niazi HI PP is 'n Pakistanse politikus en voormalige krieketspeler wat as die 22ste eerste minister van Pakistan gedien het. Hy is ook die voorsitter van die Pakistan Tehreek-e-Insaf (PTI). Hy was van 2002 tot 2007 en van 2013 tot 2018
- Nancy Pelosi
- Nancy Patricia D'Alesandro Pelosi is 'n Amerikaanse politikus van die Demokratiese Party en van 3 Januarie 2019 tot 3 Januarie 2023 speaker van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers, waarvan sy sedert 1987 'n lid is en met die 12de Kaliforniese
- Alma mater
- Alma mater is 'n allegoriese Latynse frase wat na 'n universiteit of kollege verwys waar 'n persoon voorheen gestudeer het
- Carl Ditters von Dittersdorf
- Carl Ditters von Dittersdorf was 'n Oostenrykse komponis, violis, dirigent en silvoloog. Hy was bevriend met beide Joseph Haydn en Wolfgang Amadeus Mozart
- Len Muller
- Len Muller is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het al saamgewerk met Stef Bos, Joshua na die Reën, Retief Burger, Bouwer Bosch en Faraway George en deel gereeld verhoë reg oor die land saam met onder andere Joshua na die Reën
- Canonical
- Canonical Ltd. is 'n private maatskappy wat in die Verenigde Koninkryk gebaseer is en in rekenaarsagteware spesialeer. Die maatskappy is deur die Suid-Afrikaanse entrepreneur Mark Shuttleworth gestig en befonds om kommersiële ondersteuning en verwante
- Lionel Richie
- Lionel Richie is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur, vervaardiger en musikant
- Narend Singh
- Narend Singh is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
- Mbulelo Bara
- Mbulelo Bara is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Martensitiese vlekvrye staal
- Martensitiese vlekvrye staal bevat tussen 11,5 en 18% chroom en tussen 0,15 en 0,75% koolstof. Hierdie tipe vlekvrye staal is primêr ‘n chroomstaal, maar in teenstelling met die ferritiese groep bevat dit genoeg koolstof om martensiet te vorm na