Mahikeng
Mahikeng is die hoofstad van Noordwesprovinsie, Suid-Afrika, met omtrent 49 300 inwoners in 2001. Mahikeng vorm 'n eenheid met Mmabatho, wat voorheen die hoofstad van Bophuthatswana was.
- Barkly-Wes
- Barkly-Wes is 'n dorp in die ooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het in 2011 'n gesamentlike bevolking van 20 100 gehad en is op die noordelike oewer van die Vaalrivier. Die eerste spoeldiamante is hier gemyn
- Matatiele
- Matatiele is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 12 466 gehad, waarvan 10 403 (83,5%) Swartes was
- Groblersdal
- Groblersdal is 'n dorp in die Limpopoprovinsie, in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Loskopdam en Marble Hall geleë. Die N11 nasionale pad gaan deur Groblersdal. Volgens die 2011-sensus het Groblersdal 'n bevolking van 4 329 gehad
- Richmond, Noord-Kaap
- Richmond is 'n klein dorp in die suidooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is langs die N1 nasionale pad geleë. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 5 122 gehad, waarvan 255 (2.9%) blank was
- Secunda
- Secunda is 'n dorp in Mpumalanga (Suid-Afrika). Die dorp en omliggende woonbuurte het 'n bevolking van meer as 40 000
- Jan Kempdorp
- Jan Kempdorp is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika wat onder die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit ressorteer. Die dorp is 96 km noord van Kimberley en 43 km wes van Christiana geleë. Voorheen was dit die enigste dorp in Suid-Afrika wat oor twee
- Excelsior, Vrystaat
- Excelsior is 'n dorpie en 'n klein plaasgemeenskap in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is 55 km suidwes van Clocolan
- Ventersdorp
- Ventersdorp is 'n dorp in die Noordwesprovinsie, in Suid-Afrika met sowat 4 200 mense. Ventersdorp is 53 km oos van Coligny en die N14 nasionale pad gaan deur die dorp. Eugène Terre'Blanche, stigter van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) is op die
- Dewetsdorp
- Dewetsdorp is 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika, en is 71 km suidoos van Bloemfontein en 40 km noordwes van Wepener geleë
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos