Magna Carta

Die Magna Carta is in 1215 deur koning Jan sonder Land opgestel op aandrang van sy baronne. Oorspronklik onderteken as 'n soort vredesooreenkoms tussen die monarg en 'n groep oproerige baronne, word die dokument, wat in Latyn op perkament geskryf is, as 'n baanbrekende historiese prestasie beskou wat die grondslag vir Westerse demokratiese regeringstelsels, verklarings van burger- en menseregte en moderne regstelsels vorm.
Appelboerdery in Suid-Afrika
Die eerste appelbome is deur Jan van Riebeeck na Suid-Afrika gebring en in die Kompanjiestuin geplant. Sedert daardie dae het dit na alle dele van die land versprei, maar dit word vandag slegs kommersieel verbou in die dele waar die klimaat die geskikste
Spierweefsel
Spierweefsel bestaan hoofsaaklik uit lang, dun, naaldvormige selle wat uniek is in dié opsig dat hulle in staat is om saam te trek in reaksie op senu-impulse
Evangelista Torricelli
Evangelista Torricelli was 'n Italiaanse fisikus en wiskundige. Hy word onthou vir die uitvinding van die barometer. Ook vir sy bevindinge in optika en integraalrekening
Alessandro Volta
Alessandro Giuseppe Antonio Anastasio Volta was 'n Italiaanse fisikus, chemikus, en 'n pionier in die veld van elektrisiteit
Mangelontsteking
Mangels ontsteek baie maklik. In die keel is daar normaalweg groot getalle heel onskadelike bakterieë. Hulle kan egter partykeer verdring word deur ettervormende organismes, wat gifstowwe afskei en veroorsaak dat die liggamstemperatuur styg (koors
Geskiedenis van perde in Suid-Afrika
Daar is geen perderasse wat inheemse aan Suid-Afrika is nie. Die naaste familie van die perd wat inheems is, is die sebra
Bloedvergiftiging
Bloedvergiftiging (Sepsis) is 'n lewensgevaarlike siektetoestand, veral wanneer dit veroorsaak word deur bakterieë wat nomaalweg die vorming van etter stimuleer. Die liggaam se reaksie op infeksie veroorsaak beskadiging van sy eie weefsel en organe
Winterrus van plante
Wanneer die winterkoue aanbreek bereik die aktiwiteite van bladwisselende plante ‘n laagtepunt. Eenjarige plante sterf af en oorleef die winter as sade. Baie meerjarige plante oorleef die kouer seisoen deurdat die knoppe wat hulle dra in die winter rus
Senuweefsel
Senuweefsel is 'n weefseltipe in 'n soogdierliggaam
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie