Música Popular Brasileira
Música Popular Brasileira is 'n stroming binne moderne Brasiliaanse popmusiek wat vanaf omstreeks 1965 by stedelike middelklasgehore gewild geraak het en tradisionele inheemse style soos samba, samba-canção, baião en ander, wat met bepaalde streke geassosieer word, met buitelandse, veral Noord-Amerikaanse invloede soos jazz- en rockmusiek kombineer.
- Old Bushmills Distillery
- Die Old Bushmills Distillery is 'n whiskey-distilleerdery in Bushmills, graafskap Antrim, Noord-Ierland wat tans in besit is van die Mexikaanse onderneming Jose Cuervo, die wêreld se grootste tequila-vervaardiger in besit van die Beckmann-familie wat met
- Stephane Kirkland
- Stephane Kirkland is 'n Frans-Amerikaanse wetenskaplike en argitek met gevorderde akademiese grade in kunsgeskiedenis, argitektuur, stedelike reg en ekonomie
- La grande bellezza
- La grande bellezza [la ˈɡrande belˈlettsa] is 'n Italiaanse satiriese kunsdrama-rolprent wat in 2013 onder regie van Paolo Sorrentino verfilm is. Sorrentino was daarnaas ook die mededraaiboekskrywer. Die rolprent is vanaf 9 Augustus 2012 in Rome
- Belle Époque
- Die Belle Époque of La Belle Époque [bɛlepɔk], letterlik die "Mooi Tydperk", was 'n periode in die Franse en Belgiese geskiedenis wat volgens konvensie in 1871 begin en met die Groot Oorlog in 1914 geëindig het
- Futurisme
- Futurisme was 'n avantgardistiese kunsstroming en sosiale beweging wat sy oorsprong in die vroeë 20ste eeuse Italië het. Dinamisme, snelheid, energie, tegnologie, jeug en geweld het sentraal gestaan in die beweging, naas tegniese voorwerpe en
- Sopot
- Sopot [ˈsɔpɔt] is 'n herstellings- en vakansieoord in Noord-Pole. Sopot is aan die Baai van Gdańsk geleë en vorm saam met Gdańsk en Gdynia die metropolitaanse gebied van "Driestad". Terwyl handel, nywerhede en seehawens die ekonomiese basis van die
- Borne Sulinowo
- Borne Sulinowo is 'n stad in die Noordwes-Poolse woiwodskap Wes-Pommere met 'n bevolking van 4 675. Dit is halfpad tussen Czaplinek en Szczecinek aan die suidoewer van die langgestrekte Pile-meer geleë
- Ada Lovelace
- Augusta Ada King, Countess of Lovelace (1815-1852), gebore Augusta Ada Byron en tans algemeen bekend as Ada Lovelace, was 'n Engelse wiskundige en skryfster wat veral bekendheid met haar werk oor Charles Babbage se vroeë meganiese rekenaar, die
- Mobile, Alabama
- Mobile [moʊˈbiːl] is die oudste stad in die Amerikaanse deelstaat Alabama en 'n belangrike seehawe vir die streek aan die Golf van Meksiko. Die geskiedenis en welvaart van Mobile, wat in 1702 deur Franse setlaars gestig is, word al drie eeue lank ten
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in