Lys van vrye sagteware
Lys van Vrye Sagteware
- .my
- .my is die Internettopvlakdomein vir Maleisiƫ
- Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2000
- Op 5 Desember 2000 is munisipale verkiesings in Suid-Afrika gehou om lede tot die plaaslike regeringsrade in die munisipaliteite van Suid-Afrika te verkies. Die munisipaliteite maak deel uit van die plaaslike regering van Suid-Afrika en is onderafdelings
- Sol Plaatje Prys vir Vertaling
- Die Sol Plaatje Prys vir Vertaling is 'n letterkundige toekenning deur die Engelse Akademie van Suid-Afrika vir 'n vertaling uit 'n amptelike Suid-Afrikaanse taal in Engels, ter nagedagtenis aan Sol Plaatjie. Die prys word sedert 2007 toegeken
- Cape Coloured Congress
- Die Cape Coloured Congress (CCC) is 'n politieke party wat in Augustus 2020 deur Fadiel Adams, stigter van die Gatvol Capetonian Movement, gestig is
- Britse algemene verkiesing van 2019
- Die Britse algemene verkiesing van 2019 was 'n algemene verkiesing wat op 12 Desember 2019 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die tweede verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016
- Dawid Kruiper
- Dawid Kruiper was 'n tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari
- Lys van Internettopvlakdomeine
- Hier volg 'n lys van topvlakdomeine van die Internet
- Demografie van Guinee-Bissau
- Bevolking:1,503,182
- Jonas Savimbi
- Jonas Malheiro Savimbi was die leier van UNITA, die antikommunistiese organisasie in Angola wat vanaf die sestigs eers teen die Portugese koloniste, en vervolgens vanaf 1975 teen die marxistiese MPLA-regering in die Angolese Burgeroorlog 'n stryd gevoer
- Erepsia patula
- Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500