Lys van rolprentgenres

Hier is 'n lys van rolprentgenres:Aksiefilm Amateur film Animasiefilm Avontuurfilm Dokumentêre film Dramafilm Film noir Gesinsfilm Gruwel Karatefilm Komediefilm Kultusfilm Misdaadfilm Musiekfilm Oorlogfilm Rampokkerfilm Rillerfilm Sportfilm Tienerfilm Wilde Weste-prent Wetenskapfiksiefilm
Lys van jazz-trompetspelers
Lys van oogsiektes
Lys van algemene oogsiektes:Konjunktivites Katarakte Gloukoom Hordeolum Korneale Ulkus Optiese Atrofie Retinale Loslating
Lys van longsiektes
Hier volg 'n lys van longsiektes:Laringites Tracheites Brongitis Brongiolites Asma pneumonia Pneumokonioses Pleurites Empieem
.cl
.cl is die agtervoegsel van domeinname in Chili
Dihan Slabbert
Dihan Slabbert, is 'n Suid-Afrikaanse sanger, komponis, vervaardiger, musikant en liedjieskrywer. Hy is bekend as hoofsanger van die popgroep Hi-5
DVD-R
DVD-R-skyfies is DVD-media wat net een keer met data beskryf kan word. Die DVD-R-formaat kan tussen 4,7 en 8,5 GB data stoor en is deur die DVD-Forum amptelik goedgekeur vir video-opnames met DVD-opnemers
McCoy Mrubata
McCoy Mrubata is 'n Suid-Afrikaanse jazz saxofoonspeler. Hy bespeel die tenoor-, soprano- en altosaxofoon asook die fluit
Dyskobolia Grodzisk Wielkopolski
Dyskobolia Grodzisk Wielkopolski is 'n Poolse sokkerklub uit Grodzisk Wielkopolski
TSV Schwieberdingen
TSV Schwieberdingen is 'n sportklub uit Schwieberdingen in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub nog 9 afdelings
Katmandoe
Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²