Lys van isotope

Hierdie tabel bevat alle bekende isotope van die chemiese elemente. Die aantal neutrone loop op van bo na onder en atoomgetal loop op van links na regs, maar dit is in dele uitgevoer, omdat die tabel baie breed is.
Creodonta
Creodonta is 'n uitgestorwe orde van vleisetende plasentale soogdiere
Arichis II
Arichis II 736 - 26 Augustus 787, Salerno was 758 – 787 hertog van Benevento
Pentacodontidae
Die Pentacodontidae is 'n uitgestorwe familie soogdiere wat tradisioneel in die onderorde Pantolesta van die (polifiletiese) orde Cimolesta geplaas word. Fossiele word in die Paleoseen van Noord-Amerika van Alberta tot Nieu-Meksiko aangetref
Lophiodontidae
Die Lophiodontidae is 'uitgestorwe familie van die onewehoewiges uit die Eoseen van Europa
Pantolestidae
Die Pantolestidae is 'n familie uitgestorwe soogdiere uit die Paleoseen tot Oligoseen van Noord-Amerika, Asië en Europa, wat tradisioneel is die (polifiletiese?) onderorde Pantolesta (polifiletiese) orde Cimolesta geplaas word
Burkholderia caledonica
Burkholderia caledonica is 'n bakterie wat byvoorbeeld in Europa in grond voorkom
Hyopsodontidae
Die Hyopsodontidae is 'n familie uitgestorwe primitiewe hoofdiere uit die Paleogeen, wat tradisioneel tot die (asbliktakson) "Condylarthra" behoort
Lagomorpha
Die Lagomorpha is 'n orde soogdiere wat tot die Euarchontoglires behoort. Hierdie groep bevat die pika's en die hase en konyne
Dryolestoidea
Die Dryolestoidea is 'n uitgestorwe superorde van die soogdiere
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie