Lys van historiese herdenkings

Hier volg skakels na artikels oor alle dae van die jaar.
Lys van Internettopvlakdomeine
Hier volg 'n lys van topvlakdomeine van die Internet
Demografie van Guinee-Bissau
Bevolking:1,503,182
.za
.za is die Internettopvlakdomein vir Suid-Afrika. Die .za-domeinname word deur ZADNA uitgegee, wat dan ook vir die topvlakdomein verantwoordelik is. .za is die afkorting van Zuid-Afrika en is 'n erfenis van toe Nederlands nog 'n amptelike taal van Suid
.my
.my is die Internettopvlakdomein vir Maleisië
Ringbuffer
'n Ringbuffer of ringtou is 'n datastruktuur wat gebruik maak van 'n enkele buffer van 'n vaste grootte asof hy kop-aan-kop verbind is. Hierdie struktuur leen homself daartoe om datastrome te buffer
Verklaring van Windhoek
Die Verklaring van Windhoek is 'n verklaring van beginsels van persvryheid wat deur Afrika-joernaliste opgestel is in 1991. Die verklaring pleit vir onafhanklike, pluralistiese media en persvryheid in Afrika
XHTML
XHTML is 'n taal wat die struktuur van dokumente spesifiseer. XHTML word veral vir die stoor en oordrag van webblaaie op die Wêreldwye Web gebruik
Fiestas
Die Fiestas is 'n gala-geleentheid wat deur kykNET aangebied word waartydens Afrikaanse kunstenaars vir hul prestasies op die verhoog en agter die skerms vereer word. Melding word ook gemaak van Afrikaanse feeste wat 'n platform vir nuwe produksies bied
Koekie (rekenaarwetenskap)
In rekenaarkunde is 'n koekie 'n simbool of 'n klein datapakkie wat tussen kommunikerende programme gestuur word. Die inhoud is onduidelik of betekenisloos vir die ontvanger, maar word geïnterpreteer as dit teruggestuur word aan die aanvanklike sender op
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in