Lys van Suid-Afrikaanse skrywers

Hier volg 'n lys van Suid-Afrikaanse skrywers:
President
President is 'n titel van 'n leier van een of ander organisasie, soos 'n land of maatskappy. Die term se Latynse oorsprong beteken letterlik "voorsitter", maar die woord dui deesdae gewoonlik op 'n beampte met uitvoerende bevoegdhede
Lys van veltoestande
Hier volg 'n lys van veltoestande
Skrikkeljaar
'n Skrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag bevat om die kalenderjaar te sinkroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n kalender met dieselfde aantal dae vir
Ringbuffer
'n Ringbuffer of ringtou is 'n datastruktuur wat gebruik maak van 'n enkele buffer van 'n vaste grootte asof hy kop-aan-kop verbind is. Hierdie struktuur leen homself daartoe om datastrome te buffer
Verklaring van Windhoek
Die Verklaring van Windhoek is 'n verklaring van beginsels van persvryheid wat deur Afrika-joernaliste opgestel is in 1991. Die verklaring pleit vir onafhanklike, pluralistiese media en persvryheid in Afrika
XHTML
XHTML is 'n taal wat die struktuur van dokumente spesifiseer. XHTML word veral vir die stoor en oordrag van webblaaie op die Wêreldwye Web gebruik
Numeriese analise
Numeriese analise is die deel van wiskunde wat te doen het met die berekening van werklike getalle soos eerder as eksakte simboliese antwoorde soos Dit word veral gebruik wanneer eksakte analise nie moontlik is nie, en sluit onder ander in:Die
Wasige stringpassing
In rekenaarwetenskap is wasige stringpassing of wasige stringsoektog 'n tegniek om karakterstringe te soek wat 'n patroon min-of-meer pas. Die probleem van wasige stringpassing word tipies in twee subprobleme verdeel: die vind van benaderde
Fiestas
Die Fiestas is 'n gala-geleentheid wat deur kykNET aangebied word waartydens Afrikaanse kunstenaars vir hul prestasies op die verhoog en agter die skerms vereer word. Melding word ook gemaak van Afrikaanse feeste wat 'n platform vir nuwe produksies bied
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos