Lys van Afrikaanse skrywers
Hier volg 'n lys van Afrikaanse skrywers:
- Saamslaap by ouers
- Om by ouers te slaap is die praktyk waar babas of kleuters baie naby aan hul ouers inslaap, of ’n bed deel, wat net mooi die teenoorgestelde is as om in ’n afsonderlike kamer te slaap. Dit kom algemeen in die res van die wêreld voor, maar maak die
- Wolwedans in die skemer
- Wolwedans in die skemer is ’n fiktiewe Afrikaanse verhaal oor Hotel Njala in die Hazyview-vallei wat deur die rolprentresensent en omroeper Leon van Nierop geskryf is. Die verhaal is verwerk tot radiodrama, televisiereeks, rolprent en roman. Die storie
- Lifebook
- LIFEBOOK is 'n reeks skootrekenaars wat deur Fujitsu gemaak is. Onder die LIFEBOOK-naam bied Fujitsu 'n reeks dun en ligte draagbare, mini of lessenaaralternatiewe skootrekenaars, sowel as verwisselbare of leivormige tabletrekenaars
- Die Bruin Planeet
- Die Bruin Planeet is wetenskapsfiksie en 'n ruimteroman geskryf deur Kobus Smit. Die boek handel oor die wedersydse besoek van ruimtewesens en mense aan hul onderskeie planete. Dit het oorspronklik as vervolgverhaal in Die Huisvrou verskyn
- Vlieëplak
- 'n Gewone vlieëplak, ook vlieëslaner, is 'n voorwerp wat gebruik word om vlieë en ander insekte soos wespe en muskiete mee dood te slaan. Die vlieëplak bestaan uit 'n steel, ongeveer 30 cm lank, met die een kant 'n handvatsel en aan die ander kant 'n
- Deense Volkskerk
- Die Evangelies-Lutherse Kerk in Denemarke , die Kerk van Denemarke of die Deense Nasionale Kerk is die staatskerk en die grootste denominasie in Denemarke en Groenland. Die kerk is Evangelies-Luthers van aard en sedert die totstandkoming van die
- Náftali
- Náftali, volgens Genesis, is die tweede gebore seun van Jakob en Bilha. Hy is die stamvader van die Israelitiese Stam van Náftali. Sommige Bybelkenners voer ewenwel aan dat dit as ’n ‘‘postdiksie’’ gereken moet word; as ’n naamgeër
- Lys van landname in verskeie tale (D-I)
- Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderinge weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagtige
- Droëlandboerdery
- Droëlandboerdery is ’n landboutegniek wat by onbesproeide landbougewasse, wat min jaarlikse natuurlike reënval ontvang, toegepas word
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos