Lydiana

Lydiana is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dis genoem na min. P.G.W. Grobler se eggenote, Lydia. Hulle het jare lank in die huis by Aloelaan 28 gewoon. Die straat aan die ander kant van die huis is na min. Grobler genoem.
Westcliff
Westcliff is 'n voorstad van Johannesburg in Gebied B
Universiteit van Namibië
Die Universiteit van Namibië is 'n universiteit geleë in Windhoek, Namibië en is die oudste universiteit in Namibië
Moltenopas
Moltenopas is 'n bergpas in die Wes-Kaapprovinsie in Suid-Afrika. Dit is geleë in die dorre Nuweveldberge, op die R381 tussen Beaufort-Wes in die Wes-Kaap en Loxton in die Noord-Kaap. Die pas bereik 'n hoogte van 1 524 m en het 'n maksimum helling van 1
Murrayfield
Murrayfield is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika
Mombasa
Mombasa is 'n kusstad van Kenia aan die Indiese Oseaan. Die stad staan bekend as die wit-en-bloustad, weens sy geboue se kleurskema. Mombasa is die land se oudste en die tweede grootste stad naas die hoofstad Nairobi, met 'n bevolking van 1 208 333
Makalu
Makalu is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet geleë is. Met 'n hoogte van 8 485 meter is dit die vyfde hoogste berg in Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga en Lhotse. Makalu is net oos van Berg Everest
Woodlands, Pretoria
Woodlands is 'n voorstad in die verre suidooste van Pretoria, Suid-Afrika
Roseville
Roseville is 'n voorstad in die sentraalweste van Pretoria, Suid-Afrika
Kilnerpark
Kilnerpark is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in