Lulama Ntshayisa
Lulama Maxwell Ntshayisa was 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African Independent Congress.
- Patekile Holomisa
- Inkosi Sango Patekile Holomisa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2019 die Adjunkminister van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika, nadat hy voorheen as die Adjunkminister van Arbeid
- Bathabile Dlamini
- Bathabile Dlamini is die voormalige Suid-Afrikaanse Minister vir Vroue in die Presidensie sedert 27 Februarie 2018, en die voormalige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling
- Fikile Majola
- Fikile Zachariah Majola is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress is
- Phumzile van Damme
- Phumzile van Damme is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA). Sy was van 3 Oktober 2015 tot 5 Desember 2020 die skaduminister van kommunikasie, voor sy in Desember 2020 van haar amp onthef is deur
- Tweede kabinet van P.W. Botha
- Die Tweede kabinet van P.W. Botha was vanaf 14 September 1984 tot 6 September 1989 in Suid-Afrika aan bewind
- Steve Swart
- Steven Nicholas Swart is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party is
- Rosemary Capa
- Rosemary Nokuzola Capa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- David Mahlobo
- David Mahlobo is 'n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is 'n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid
- Nkhensani Kate Bilankulu
- Nkhensani Kate Bilankulu is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in