Lugvaartuig

'n Lugvaartuig is 'n voertuig wat deur die atmosfeer van die aarde of deur enige atmosfeer kan beweeg. Tipiese voorbeelde van lugvaartuie sluit in vliegtuie, helikopters, lugskepe, sweeftuie en warmlugballonne.
Gustav Adolf Land
Gustav Adolf Land is die grond gebied van die suidwestelike deel van Nordaustlandet, Svalbard, suid van Wahlenbergfjorden. Die gebied is vernoem na Gustaf VI Adolf van Swede
Mamaroneck publieke biblioteek
Mamaroneck publieke biblioteek is 'n publieke biblioteek geleë in Mamaroneck, New York
Kolonialisme
Kolonialisme is die beleid van 'n politieke entiteit om sy gesag oor ander mense of gebiede te behou of te verleng, gewoonlik met die doel om hulle te ontwikkel of te ontgin tot voordeel van die koloniserende land en om die kolonies te help om te
Marie Laforêt
Marie Laforêt was 'n Frans-Switserse sangeres en aktrise. As sangeres was sy bekend vir haar enkelsnit "Mon amour, mon ami". As aktrise was sy bekend vir haar rolle in Male Hunt en Who Wants to Kill Sara
Dlouhé stráně-hidrokragstasie
Dlouhé stráně-hidrokragstasie is 'n groot pompopgaarskema in die Tsjeggiese Republiek, geleë op die Desná-rivier. Dit het 2 turbines met 'n nominale krag van 325 megawatts elk, met 'n totale kapasiteit van 650 megawatts. Die verhewe reservoir is geleë
Vrye toegang
Vrye toegang verwys na navorsinguitsette wat aanlyn en sonder koste of ander hindernisse versprei word. Moontlik met die byvoeging van 'n Creative Commons lisensie om hergebruik te bevorder. Vrye toegang kan toegepas word op alle vorme van gepubliseerde
Okapi (mes)
Die Okapi is 'n ratel-sluit klammer of glipgewrig mes oorspronklik vervaardig in 1902 vir uitvoer na Duitsland se kolonies in Afrika. Die mes is vernoem na die kameelperdagtige Sentrale-Afrikaanse Okapi
Peter Landin
Peter John Landin was 'n Britse rekenaar wetenskaplike. Hy was een van die eerste om te besef dat lambda calculus gebruik kan word 'n programmeertaal te modelleer, 'n insig wat noodsaaklik is vir die ontwikkeling van beide funksionele programmeering en
Álsey
Álsey of Álfsey is 'n eiland in die Vestmann Eilande, suid van Ysland
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie