Luganda

Luganda of Ganda is 'n Bantoetaal in Oos-Afrika wat deur sowat 6,6 miljoen mense gepraat word. Dit word hoofsaaklik deur die Baganda in die Koninkryk Buganda in suid-sentrale Uganda langs die kus van die Victoriameer, insluitende die hoofstad Kampala, gepraat. Luganda is een van die mees gebruikte tale in Uganda en is net na Engels en nog voor Swahili die belangrikste tweede taal in dié land. Tipologies is dit 'n hoogs agglutinerende taal met 'n onderwerp-werkwoord-voorwerp-volgoorde en nominatiewe akkusatiewe morfosintaktiese belyning.
Ewe (taal)
Ewe is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 3,8 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Ewe-volk gepraat en is veral in die suide van die lande Ghana, Togo en Benin versprei
Akan
Akan is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 9,1 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Akan-volk gepraat en vorm 'n dialekkontinuum wat verskeie gestandaardiseerde dialekte bevat, elkeen met sy eie letterkundige tradisie. Die drie
Sango
Sango is 'n Kreool- of Niger-Kongo-taal wat saam met Frans die amptelike tale van die Sentraal-Afrikaanse Republiek vorm. Daarmee is die Sentraal-Afrikaanse Republiek een van min Afrikalande waar 'n inheemse taal amptelike status geniet. Sango se
Bambara
Bambara is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 14,1 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Bambara-volk gepraat, regoor die lande Burkina Faso, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Mali, Mauritanië en Senegal. Bambara vorm saam met Dyula en
Desna
Die Desna is die grootste sytak van die Dnjepr in Oos-Europa. Dié rivier, met 'n lengte van 1 130 km (700 myl), ontspring in die Smolensk-heuwels suidoos van Smolensk in die Smolensk-oblast van Rusland. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidelike
Selenga
Die Selenga of Selenge is die grootste van die Baikalmeer se invloeiende riviere. Die rivier, met 'n lengte van 1 480 km, ontstaan deur die saamvloei van die Delgermörön- en Iderrivier in Hövsgöl, Noord-Mongolië. Aansluitend vloei die rivier, in
Floressee
Die Floressee is 'n see aan die weste van die Stille Oseaan in Suidoos-Asië. Dit lê tussen Sulawesi in die noorde en die Klein-Soenda-eilande in die suide net suid van die ewenaar. Die Floressee grens aan die Indiese Oseaan in die suidweste, die Javasee
Victoria Azarenka
Victoria Azarenka is 'n Belarussiese tennisspeler. In 2012 wen sy die vroueenkels tydens die Australiese Ope. Dit is die eerste keer wat 'n tennisspeler van dié land 'n Grand Slam-toernooi gewen het. In 2013 het sy haar Grand-Slam-titel verdedig. Sy is
Madain Saleh
Madain Saleh, ook Al-Hijr of Hegra genoem, is 'n ruïnestad in noordwestelike Saoedi-Arabië en was in antieke tye die suidelikste en tweede grootste stad van die Nabatese ryk, na die hoofstad Petra in die hedendaagse Jordanië. Hegra is nes Petra bekend
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos