Lubuklinggau
Lubuklinggau is 'n stad in die provinsie Suid-Sumatra, op die eiland Sumatra, Indonesië. Die stad het 167 138 inwoners en het 'n oppervlakte van 401,5 km².
- Lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande
- Hierdie is 'n lys van die digs bevolkte munisipaliteite in die Nordiese lande, met slegs munisipaliteite met minstens 100 000 inwoners. Die Nordiese lande wat ten minste een stad met meer as 100 000 inwoners het, is Denemarke, Finland, Ysland, Noorweë
- Thabang Makwetla
- Thabang Makwetla is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Postfix
- Postfix is 'n vrye en oopbron posoordragagent wat elektroniese pos herlei en aflewer
- Apache SpamAssassin
- Apache SpamAssassin is 'n rekenaarprogram wat gemorspos (spam) uit e-pos filtreer. Dit gebruik 'n verskeidenheid van gemorspos-opsporingstegnieke, waaronder DNS-gebaseerde en vae-kontrolesom (fuzzy-checksum) -gebaseerde gemorsposopsporing, Bayesiaanse
- Wachet! betet! betet! wachet!, BWV 70
- Wachet! betet! betet! wachet!, BWV 70, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- Goue bak van Hasanlu
- Die goue bak van Hasanlu is 'n historiese voorwerp wat van goud gemaak is. Dit is in 1957 deur Robert H. Dyson ontdek toe hy die terrein van Teppeh Hasanlu, naby die stad Naghadeh, noordwes van Iran, opgegrawe het. Die bak word geskat op ongeveer 3 200
- Siehe zu, daß deine Gottesfurcht nicht Heuchelei sei, BWV 179
- Siehe zu, daß deine Gottesfurcht nicht Heuchelei sei, BWV 179, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- Alles mit Gott und nichts ohn' ihn, BWV 1127
- Alles mit Gott und nichts ohn' ihn, BWV 1127, is 'n aria van Johann Sebastian Bach. Hierdie werk is op 17 Mei 2005 deur die Duitse musieknavorser Michael Maul ontdek
- Ihr Häuser des Himmels, ihr scheinenden Lichter, BWV 193a
- Ihr Häuser des Himmels, ihr scheinenden Lichter, BWV 193a, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos