Loperamied

Loperamied, 'n piperidien-derivaat, is 'n opiaatmedisyne wat gebruik word teen diarree as gevolg van gastro-enteritis of inflammatoriese ingewandsiekte. Dit is in die meeste lande generies beskikbaar, bekende handelsname is Imodium, Lopex, Adco-loperamide, Cipla-loperamide, Gastron en Lopedium. Dit is oorspronklik deur Janssen Pharmaceutica in België ontwikkel.
Appelkoos
Die appelkoos, Prunus armeniaca, is 'n spesie van die genus Prunus, geklassifiseer saam met die pruim in die subgenus Prunus. Sy inheemse oorsprong is ietwat onseker omrede uitgebreide prehistoriese verbouing
Karnmelkspruit
Die Karnmelkspruit is 'n sytak van die Kraairivier in die Senqugebied in die noordoostelike deel van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho, en vloei as 'n stroompie suidweswaarts deur valleie en klowe oos van die dorp Lady Grey tot
Pratt & Whitney JT9D
Die Pratt & Whitney JT9D enjin was die eerste hoëomleidingverhoudingstraalenjin om 'n wyerompvliegtuig aan te dryf. Die aanvanklike toepassing was op die Boeing 747-100, die oorspronklike "Jumbo Jet". Dit was die maatskappy se eerste
Dassault Mirage F1
Die Dassault Mirage F1 is 'n Franse lugoorheersingvegter en aanvalsvliegtuig wat deur Dassault Aviation ontwerp en vervaardig is. Dit is ontwikkel as 'n opvolger vir die gewilde Mirage III-familie. Die Mirage F1 is sedert 1974 in operasionele diens van
Hengel
Hengel is 'n metode van visvang met 'n hoek. Die hoek word gewoonlik aan 'n vislyn gebind en die lyn aan 'n visstok vasgemaak. Die visstok is meestal van 'n katrol voorsien wat gebruik word om die vislyn te stoor, uit te gooi en terug te katrol. Kunsaas
Klein-Letabarivier
Die Klein-Letabarivier is 'n takrivier van die Letabarivier in Limpopo, Suid-Afrika
Mtamvunarivier
Die Mtamvunarivier is 'n groot rivier wat die binnelandse grens vorm tussen die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Die rivier het 'n breë Indiese Oseaan-monding net suid van Port Edward, wat dit ideaal maak vir motorboot- en ander watersporte
Mthatharivier
Die Mthatharivier is 'n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika
Varkvleis
Varkvleis is die kulinêre naam vir die vleis van die makgemaakte vark. Dit is een van die mees algemeen verbruikte voedsels ter wêreld. Bewyse van varkboerdery dateer terug tot 5000 v.C
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos