Litium-6

Litium-6 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is taamlik seldsaam.
Toriumchroomsilisied
Toriumchroomsilisied is 'n chemiese verbinding met formule
Boor-11
Boor-11 115B is 'n stabiele isotoop van boor. Dit is die isotoop wat mees volop is
Stedelike gebied
'n Stedelike gebied of urbane gebied is 'n gebied wat ten opsigte van sy omgewing 'n verhoogde graad van verstedeliking vertoon
Chemiese binding
Chemiese binding is die kragte wat molekules of kristalle by mekaar hou
Eoseen-Oligoseen-uitwissing
Die Eoseen-Oligoseen-uitwissing van 33,7 miloen jaar gelede is een van kleiner uitwissingsvoorvalle in die Aarde se geskiedenis
Kwadrupool
'n Kwadrupool ontstaan wanner twee dipole in teenoorgestelde rigting naasmekaar gelĂȘ word. Die afstand tussen die dipole word met die afstandvektor aangegee. In 'n simmetriese kwadrupool vorm die vier pole nogtans 'n vierkant
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan
Vastestofchemie
Vastestofchemie is 'n onderafdeling van die chemie wat die vorming, stabiliteit, eienskappe en strukture van vaste verbindings bestudeer. Gewoonlik word dit gesien as 'n onderafdeling van die anorganiese chemie, hoewel daar ook ondersoek aan organiese
Sulfiet
'n Sulfiet is 'n sout wat die komplekse ioon SO32- bevat. Die ioon is die suurres van swaweligsuur, H2SO3
Metastabiele ewewig
'n Metastabiele ewewig tree op indien 'n sisteem in 'n toestand is waarin 'n elke verstoring die Gibbs vrye energie sal vergroot, watookal rigting hierdie vertoring plaasvind, hoewel die toestand nie die absoluut laagste Gibbs vrye energie besit nie. Daar