Linux
Linux is 'n vrye bedryfstelselkern vir 'n verskeidenheid van rekenaars. Die naam "Linux" word ook baie gebruik om te verwys na volledige bedryfstelsels wat van die Linux-kern gebruik maak. Linux is aanvanklik deur Linus Torvalds geskryf omdat hy graag 'n Unix-bedryfstelsel vir sy Intelgebaseerde persoonlike rekenaar wou hê. Sedertdien het duisende mense oor die internet ingespring om dit te verbeter. Dit is gebaseer op Unix maar die bronkode is vryelik beskikbaar.
- Britse Indiese Oseaangebied
- Die Britse Indiese Oseaangebied is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk geleë in die Indiese Oseaan, halfpad tussen Afrika en Indonesië, suid van die Maledive. Die gebied bestaan uit die 7 atolle van die Chagos-argipel met meer as 1000
- Guinee-Bissau
- Guinee-Bissau, amptelik die Republiek Guinee-Bissau, is 'n land in Wes-Afrika en een van die kleinste nasies op die vasteland van Afrika. Dit word deur Senegal begrens in die noorde, en Guinee in die suide en ooste, met die Atlantiese Oseaan in die weste
- Senegal
- Senegal, amptelik die Republiek Senegal, is 'n land suid van die Sénégalrivier in Wes-Afrika. Senegal word begrens deur die Atlantiese Oseaan in die weste, Mauritanië in die noorde, Mali in die ooste en Guinee en Guinee-Bissau in die suide. Gambië
- Kameroen
- Kameroen, amptelik die Republiek Kameroen, is 'n unitêre republiek in Sentraal-Afrika. Dit grens aan Nigerië, Tsjad, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Republiek van die Kongo, Gaboen, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee. Nadat dit
- Verenigde Koninkryk
- Die Verenigde Koninkryk of Brittanje, amptelik die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland, is die grootste eilandstaat in Europa en bestaan uit die vier lande Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland. Dit is noordwes van die Europese
- Simone de Beauvoir
- Simone de Beauvoir was 'n Franse skrywer, filosoof en feminis. Die omvang van haar werk is divers; sy was 'n romanskrywer, politieke teoretikus, essayis, asook 'n biograaf en outobiograaf. Sy is veral bekend vir haar werk, Le Deuxième Sexe, waarin sy 'n
- Palau
- Palau, amptelik die Republiek Palau, is 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië net noord van die ewenaar, sowat 800 km oos van die Filippyne en 3 200 km suid van Tokio. Aangesien dit in 1994 ontstaan het uit Verenigde Nasies trusteeskap, is
- Guinee
- Guinee, amptelik die Republiek Guinee, is 'n land in Wes-Afrika met 'n oppervlakte van 245 836 km² en 'n bevolking van 12 395 924 in 2016. Dit grens aan Guinee-Bissau en Senegal in die noorde, Mali in die noorde en noordooste, die Ivoorkus in die
- Ivoorkus
- Ivoorkus of Côte d'Ivoire, amptelik die Republiek Ivoorkus of Republiek Côte d'Ivoire, is 'n land in Wes-Afrika. Dit grens aan Liberië, Guinee, Mali, Burkina Faso, en Ghana in die weste, noorde en ooste, en grens aan die Golf van Guinee in die suide
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos