Links en regs (rigting)
Links en regs is gewoonlik 'n aanduiding van rigting.
Die woorde links en regs kan ook 'n posisie aandui, mits dit duidelik is ten opsigte waarvan dit bedoel word.
- Monarch Airlines
- Monarch Airlines was 'n Britse lugredery gebaseer op Londen se Luton-lughawe, en het geskeduleerde vlugte bedryf na bestemmings om die Middellandse See, die Kanariese Eilande, Ciprus, Egipte, Griekeland en Turkye, met bykomende huurvlugdienste na Europa
- Bangkok Airways
- Bangkok Airways is 'n streekslugredery gebaseer in Vibhavadi Rangsitweg, Chatuchak Distrik, Bangkok, Thailand. Dit bedryf geskeduleerde dienste na bestemmings in Thailand, Kambodja, China, Hongkong, Laos, Maldives, Birma, Indië en Singapoer. Die
- Soutvleis
- Soutvleis of boeliebief is 'n soutgekuurde beesvleisproduk. Die term kom van die behandeling van die vleis met groot grein klipsout. Dit vorm 'n bestanddeel in baie kookkunste, insluitend die Britse, Iers-Amerikaanse, Joodse, Karibiese, Filippynse en
- Bramhoekdam
- Die Bramhoekdam is een van twee nuwe damme in die Ingula-pompopgaarskema, 'n reuseprojek deur Eskom. Die ander dam is die hoërliggende Bedforddam, noord-oos van Van Reenenspas, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
- Bedforddam
- Die Bedforddam is een van twee nuwe damme in die Ingula-pompopgaarskema, die ander is die laerliggende Bramhoekdam, noord-oos van Van Reenenspas, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
- Pegasus Airlines
- Pegasus Airlines is 'n laekostelugredery met sy hoofkwartier in die Kurtköygebied van Pendik, Istanboel, Turkye. Dit was voorheen 'n huurvlugredery in vennootskap met Aer Lingus, maar word nou ten volle besit deur ESAS Holdings
- Komatirivier
- Die Komatirivier vloei deur die verre-ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, deur Eswatini, weer terug deur Mpumalanga en deur Komatipoort tot by sy seemonding in Mosambiek
- Rockviewdam
- Die Rockviewdam is een van twee damme in die Palmiet-pompopgaarskema, die ander is die laerliggende Kogelbergdam in die Palmietrivier, suid van Grabouw in die Wes-Kaap van Suid-Afrika
- Tussen-die-Riviere-wildreservaat
- Tussen-die-Riviere is 'n wildreservaat wat ingewig lê tussen die Oranjerivier en die Caledonrivier in die Suid-Vrystaat van Suid-Afrika. Die reservaat is 10 km oos van die dorp Bethulie, wes van Smithfield en Aliwal-Noord, 22 000 hektaar groot en die
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in