Limpopo

Limpopo is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Polokwane. Die provinsie kry sy naam van die Limpoporivier, wat die mees noordelike rivier in Suid-Afrika is, en die grens met Zimbabwe vorm.
Ponte-toringgebou
Die Ponte-toringgebou is 'n 54-verdieping hoë residensiële wolkekrabber in Berea, digby Hillbrow, Johannesburg, Suid-Afrika. Met 'n hoogte van 173 meter is dit tans die tweede hoogste gebou in Suid-Afrika en derde hoogste in Afrika. Die gebou in die
Bristol
Bristol is 'n stad en internasionale hawe in die suidweste van Engeland. Dit is 'n nywerheidstad naby die Walliese grens met 'n bevolking wat in 2017 op 459 300 beraam is. Die stad se historiese handelsbetrekkinge met ander wêrelddele word onder meer
San Diego
San Diego is 'n hawestad in die suide van die deelstaat Kalifornië, 119 myl suid van Los Angeles digby die grens met Meksiko geleë, met sowat 1,3 miljoen inwoners (2010). Dit is die administratiewe hoofstad van San Diego County. San Diego is die tweede
Leeds
Leeds [ˈliːdz] is 'n stad en metropolitaanse borough in Wes-Yorkshire, Noord-Engeland wat as die kulturele, finansiële en kommersiële sentrum van die stedelike gebied van Wes-Yorkshire met 'n bevolking van 1,5 miljoen dien
Wes-Yorkshire
Wes-Yorkshire is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland wat in 1974 volgens die Wet oor Plaaslike Regering van 1972 gevestig is. Die graafskap bestaan uit vyf metropolitaanse boroughs of distrikte en word begrens deur die graafskappe
Amanzimtoti
Amanzimtoti is 'n vakansiedorp aan die Indiese Oseaan, suid van Durban, KwaZulu-Natal (Suid-Afrika
Lwif
Lwif, Lviv, Lvov of Lemberg is 'n stad in die weste van die Oekraïne en die administratiewe sentrum van die gelyknamige oblast. Met 'n bevolking van sowat 717 000 is Lwif die sewende grootste stad in Oekraïne. Die historiese stadskern van Lwif is in
Vaduz
Vaduz is die hoofstad van Liechtenstein, die setel van owerhede en die parlement (Landtag) en huisves sedert die jaar 1939 ook die vorstelike hof van Liechtenstein. Vaduz is aan die oostelike Rynoewer aan die voet van die Drie-Susters-bergmassief net oos
Bern
Bern is die federale hoofstad (regeringsetel) van Switserland en die administratiewe sentrum van die kanton Bern. Met 'n bevolking van 134 794 is Bern die vierde grootste stad in Switserland na Zürich, Genève en Basel
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos