Leszek Kołakowski
Leszek Kołakowski was 'n Poolse filosoof en skrywer.
- John Searle
- John Rogers Searle is 'n Amerikaanse filosoof en hoogleraar aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hy is veral bekend vir sy bydraes tot die taalfilosofie en die filosofie van die gees, sowel as sy bydrae tot die konsep van "sosiale realiteit
- Jean-François Lyotard
- Jean-François Lyotard was 'n Franse sosioloog, literêre teoretikus en postmoderne filosoof. Sy interdissiplinêre diskoers sluit in sulke uiteenlopende onderwerpe soos epistemologie en kommunikasie, die menslike liggaam, moderne kuns en postmoderne kuns
- Leo Strauss
- Leo Strauss was 'n politieke filosoof wat in Duitsland gebore is en na die Verenigde State emigreer. Hy word gereeld gesien as één van die individue wat die neokonserwatiewe beweging in die VSA geïnspireer het. Van hom kom die gereeld aangehaalde
- Woodrow Wilson
- Thomas Woodrow Wilson was die 28ste President van die Verenigde State (1913–1921). As 'n politikus van die Demokratiese Party was Wilson van 1911 tot 1913 die 34ste goewerneur van New Jersey. As kandidaat vir die Demokratiese Party het Wilson die
- Ernst Mach
- Ernst Mach was 'n Oostenrykse natuurkundige en filosoof. Hy is bekend vir sy bydraes tot die natuurkunde, soos die Mach-getal en sy studie van skokgolwe. As wetenskapsfilosoof het hy 'n groot invloed op die logiese positivisme. Hy het kritiek op die
- Walter Kaufmann
- Walter Arnold Kaufmann was 'n Duits-Amerikaanse filosoof, vertaler en digter. Hy was 'n produktiewe skrywer, en het op breedvoerige wyse geskryf oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe soos egtheid en die dood, morele filosofie en eksistensialisme, teïsme
- Garoowe
- Garoowe is die hoofstad van die omstrede gebied Puntland en van die streek Nugaal in Somalië. Die stad het 33 686 inwoners
- Paul Feyerabend
- Paul Karl Feyerabend was 'n Oostenrykse gebore wetenskapsfilosoof, wat later in Engeland, die Verenigde State, Nieu-Seeland, Switserland en Italië woon. Onder sy belangrikste werke tel Against Method, Science in a Free Society en Farewell to Reason
- Eugenio Garin
- Eugenio Garin was 'n Italiaanse filosoof en Renaissance geskiedkundige. Hy word beskou as 'n kenner oor die kulturele geskiedenis van die Renaissance. Gebore in Rieti, studeer Garin filosofie aan die Universiteit van Florence. Hy gradueer in 1929, en word
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos