Lechesa Tsenoli
Solomon Lechesa Tsenoli is sedert Mei 2014 die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Tsenoli is 'n lid van die regerende African National Congress.
- Amos Masondo
- Nkosiyakhe Amos Masondo is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) is, 'n amp wat hy sedert 23 Mei 2019 beklee. Hy het 'n afgevaardigde op dieselfde dag geword en verteenwoordig Gauteng. Hy was voorheen
- Andrew Cuomo
- Andrew Mark Cuomo is 'n Amerikaanse politikus, skrywer en prokureur. Tussen 2011 en 2021 het hy as die 56ste goewerneur van die New York deelstaat gedien. Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Cuomo se pa, Mario Cuomo, het dieselfde amp vir drie
- Debbie Schäfer
- Deborah Anne "Debbie" Schäfer is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur wat die Wes-Kaapse minister van onderwys was, en ook 'n gewese lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Sy was voorheen 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
- Leon van Wyk
- Leon David van Wyk is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Demokratiese Alliansie (DA). Sedert 22 Mei 2020 dien hy as die burgemeester van die George Plaaslike Munisipaliteit. Hy het vir korrupsie-beskuldigde Melvin Naik opgevolg. Van Wyk was
- Mark Gordon
- Mark Gordon is 'n Amerikaanse politikus. Hy is op 7 Januarie 2019 as die 33ste goewerneur van Wyoming ingehuldig. Hy het vanaf 2012 tot 2019 as die staatstesourier gedien. Gordon is 'n Republikein
- Zamani Saul
- Zamani Saul is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is tans die premier van die Noord-Kaap en die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC), asook lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Saul was voorheen die provinsiale sekretaris
- Peter Marais
- Petrus Jacobus "Peter" Marais is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement vir die Vryheidsfront Plus. Hy was die eerste bruin burgemeester van Kaapstad vanaf 2000 tot sy ontslag in 2001. Hy is hierna as
- Mxolisi Kaunda
- Mxolisi Thomas Kaunda is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sedert September 2019 dien hy as die burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Hy was voor dit betrokke in die KwaZulu-Natalse provinsiale regering waar hy as die LUR vir vervoer
- Refilwe Mtsweni-Tsipane
- Refilwe Maria Tsipane, bekend as Refilwe Mtsweni-Tsipane is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige premier van Mpumalanga asook 'n lid van die Mpumalanga provinsiale wetgewer. Sy was voorheen die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake
- Martensitiese vlekvrye staal
- Martensitiese vlekvrye staal bevat tussen 11,5 en 18% chroom en tussen 0,15 en 0,75% koolstof. Hierdie tipe vlekvrye staal is primêr ‘n chroomstaal, maar in teenstelling met die ferritiese groep bevat dit genoeg koolstof om martensiet te vorm na