Lauren Southern

Lauren Cherie Southern is 'n Kanadese verregse politieke aktivis en internetpersoonlikheid. In 2015 het Southern as 'n kandidaat vir die Libertarian Party in die Kanadese federale verkiesing gestaan. Sy het tot Maart 2017 vir The Rebel Media gewerk. Daarbenewens het sy vir Spiked, die International Business Times en The Libertarian Republic geskryf. Southern bly onafhanklik werk en publiseer video's op YouTube.
Leaving Neverland
Leaving Neverland is 'n 2019 dokumentêre film gerig en vervaardig deur die Britse rolprentmaker Dan Reed. Dit fokus op twee mans, Wade Robson en Jimmy Safechuck, wat beweer hulle is seksueel mishandel deur Michael Jackson as kinders
Open Season: Scared Silly
Open Season: Scared Silly is 'n rekenaar geanimeerde familie/buddy-rolprent van 2015 wat deur David Feiss geregisseer is en die stemme van Donny Lucas en Will Townsend, onder andere, gebruik
The Offspring
The Offspring is 'n Amerikaanse musiekgroep vanaf Kalifornië, gevorm in 1984. Oorspronklik geform onder die naam Manic Subsidal, die musiekgroep het toe bestaan uit voorsanger en kitaarspeler Dexter Holland, baskitaarspeler Greg K., kitaarspeler Kevin
Black metal
Black metal is 'n uiterste subgenre van heavy metal. Algemene kenmerke sluit in 'n vinnige tempo, 'n skreeuende stemstyl, swaar vervormde kitare wat gespeel word met tremolo pluk, rou (lo-fi) opname, onkonvensionele liedstrukture en die klem op atmosfeer
Alice Cooper
Alice Cooper is 'n Amerikaanse sanger en akteur met 'n loopbaan wat strek oor vyftig jaar. Hy het 'n soort rock-musiek gestig met die doel om mense te skok
MusicBrainz
MusicBrainz is 'n projek wat daarop gemik is om 'n oop musiek databasis te skep wat soortgelyk is aan die freedb-projek. MusicBrainz is gestig in reaksie op die beperkings op die Compact Disc Database (CDDB), 'n databasis vir sagteware programme om
Hunter S. Thompson
Hunter Stockton Thompson was 'n Amerikaanse joernalis en skrywer, die stigter van gonzo joernalisme. Hy het eers bekend geword met die publiseering van Hell's Angels in 1967, 'n boek oor hoe hy 'n jaar spandeer het saam met die Hells Angels bende
Dimmu Borgir
Dimmu Borgir is 'n Noors black metal musiekgroep vanaf Oslo, Noorweë, gestig in 1993. Die groep is al deur baie lede, met die sanger en kitaarspeler wat die enigste twee oorspronklike lede is
Retief Goosen
Retief Goosen is 'n Suid-Afrikaanse gholfspeler
Martensitiese vlekvrye staal
Martensitiese vlekvrye staal bevat tussen 11,5 en 18% chroom en tussen 0,15 en 0,75% koolstof. Hierdie tipe vlekvrye staal is primêr ‘n chroomstaal, maar in teenstelling met die ferritiese groep bevat dit genoeg koolstof om martensiet te vorm na