Langkuifpikkewyn
Die langkuifpikkewyn is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 68 – 75 cm groot en weeg 3.1 - 5.5 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif wat oor die voorkop saamloop. In Engels staan die voël bekend as Macaroni penguin.
- Hererospekvreter
- Die Hererospekvreter is 'n amper-endemiese, skaars standvoël in droë, yl beboste, heuwelagtige, klipperige streke van Sentraal- en Noord-Namibië. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 - 30 gram. In Engels staan die
- Manilkara
- Manilkara is 'n plant genus wat hoort tot die familie Sapotaceae. Hierdie genus staan ook bekend as die Melkbessies
- Jangroentjie
- Die jangroentjie is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in fynbos grasveld en bergstruikveld. Die voël is 14 – 25 cm groot en weeg 11 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Malachite sunbird
- Cupressaceae
- Cupressaceae is die Sipres-familie wat hoort tot die orde Pinales en staan ook bekend as die Afrikasederbome. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs 3 drie in Suid-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie is nie
- Skelvis
- Skelvis is 'n seevis wat voorkom aan weerskante van die noordelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan dit bekend as Haddock. Die vis het groot kommersiële waarde as 'n eetvis
- Pterocelastrus
- Pterocelastrus is 'n boom-genus wat hoort tot die familie Celastraceae
- Swartkroonsanger
- Die Swartkroonsanger is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer en nog min opgeteken in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël is 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian
- Ruigtesanger
- Die Ruigtesanger is 'n endemiese, algemene standvoël en hoogtetrekvoël in braamruigtes en ander lae, digte struikgewas van immergroen woude en plantasies. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barrat's
- Swartwangalbatros
- Die Swartwangalbatros is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 80 cm groot en weeg 2.3.5 kg met 'n vlerkspan van 2.1 - 2.4 meter. Die voël broei in die noord Stille Oseaan en staan in Engels bekend as die Laysan albatros
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos