Kwadrupool
'n Kwadrupool ontstaan wanner twee dipole in teenoorgestelde rigting naasmekaar gelê word. Die afstand tussen die dipole word met die afstandvektor aangegee. In 'n simmetriese kwadrupool vorm die vier pole nogtans 'n vierkant.
- Protalveolata
- Ptotalveolata is 'n infrafilum van eukariote, verwant aan die dinoflagellate
- 133 v.C.
- 217 v.C.
- 53 v.C.
- 264 v.C.
- 92 v.C.
- 145 v.C.
- 163 v.C.
- 168 v.C.
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos