KwaZulu-Natal
KwaZulu-Natal of KwaZoeloe-Natal is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Pietermaritzburg en Durban is die grootste stad.
- Noordwes
- Noordwes is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Mahikeng. Noordwes is in 1994 gevorm deur die samevoeging van die ou Wes-Transvaal en die "tuisland" Bophuthatswana en 'n noordoostelike deel van die ou Kaapprovinsie
- Pietermaritzburg
- Pietermaritzburg is die hoofstad van die provinsie KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die stad, wat 596 meter bo seevlak in die hart van Zoeloeland lê, was oorspronklik die eerste hoofstad van die Boererepubliek Natalia. Desondanks het die stad vandag 'n sterk
- Gauteng
- Gauteng is die provinsie van Suid-Afrika met die hoogste bevolkingskonsentrasie met 'n sterk handel- en nywerheidsontwikkeling. Die vernaamste stede is Pretoria en Johannesburg
- Dullstroom
- Dullstroom is 'n dorp op die oostelike platorand van die provinsie Mpumalanga en vanweë sy ligging teen 'n hoogte van 2 100 meter bo seevlak een van die koelste plekke in die provinsie. Saam met Barkly-Oos en Underberg is Dullstroom danksy 'n groot
- Wildernis, Wes-Kaap
- Wildernis is 'n gewilde vakansiedorp langs die N2 nasionale hoofweg en die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 15 km oos van George en 450 km oos van Kaapstad geleë. Sy wit sandstrand met 'n totale lengte van agt kilometer en die warm waters
- Kyalami-kasteel
- Die Kyalami-kasteel is 'n kasteel naby Kyalami, noord van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Vroeër was die kasteel 'n toeriste-aantreklikheid en hotel, maar sedert Maart 2008 behoort die kasteel aan die Kerk van Sciëntologie. Op Nuwejaarsdag 2019 is
- Skotse Nasionale Party
- Die Skotse Nasionale Party is 'n sosiaal-demokratiese politieke party in Skotland wat die Skotse onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk nastreef
- Seine
- Die Seine is die tweede langste rivier in Frankryk na die Loire. Dit ontspring sowat 30 kilometer noordwes van Dijon by Seine-Source, 'n klein dorpie op die Noordoos-Franse Langres-plato, vloei in noordwestelike rigting deur Parys en mond in Le Havre in
- Limpopo
- Limpopo is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Polokwane. Die provinsie kry sy naam van die Limpoporivier, wat die mees noordelike rivier in Suid-Afrika is, en die grens met Zimbabwe vorm
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos