Kroonstad
Kroonstad is 'n dorp in die noordelike deel van die Vrystaat en is gestig in 1855. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit.
- Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit
- Die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Pearston
- Pearston is 'n dorp in die Oos-Kaap en die middelpunt van 'n vrugbare landboudistrik
- Rondebosch-Oos
- Rondebosch-Oos is 'n suidelike voorstad van Kaapstad ten ooste van Rondebosch
- Willowmore
- Willowmore is 'n ouwêreldse Karoodorp aan die westelike grens van die Oos-Kaap. Die bevolking is sowat 7 700 en die dorp beskik oor heelwat ou geboue uit die Victoriaanse sowel as Eduardiaanse tydperk
- Leipoldtville
- Leipoldtville, 'n dorpie in die Sandveld aan die Weskus van Suid-Afrika, het deur die toedoen van die Nederduitse Gereformeerde Kerk tot stand gekom. Dit is sowat 40 km wes-suidwes van Clanwilliam en 27 km suidoos van Lambertsbaai geleë
- Hopetown
- Hopetown is 'n Noord-Kaapse dorp 133 km noordoos van Britstown en 134 km suidwes van Kimberley aan die N12 nasionale pad geleë. Die dorp is 'n sentrum van skaap-, bees- en vrugteboerdery danksy besproeiing uit die nabygeleë damme
- Tsumeb
- Tsumeb is die grootste dorp in die streek Osjikoto in die noorde van Namibië. Die bevolking is 19 275
- Marydale
- Marydale is 'n dorpie in die Noord-Kaap wat in 1902 deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk gestig is en so genoem is na die vrou van G.P. Snyman, eienaar van die plaas Kalkput waarop die dorpie uitgelê is. Die bevolking is sowat 2 600. Die N10
- Zimbabwiese dollar
- Die Zimbabwiese dollar was vanaf 1980 tot 12 April 2009 die geldeenheid van Zimbabwe
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos