Krimoorlog
Die Krimoorlog is deur die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Koninkryk Sardinië en die Ottomaanse Ryk teen die Russiese Ryk gevoer op die Krimskiereiland vanaf Oktober 1853 tot Februarie 1856.
- Marteragtiges
- Die roofdierfamilie marteragtiges (Mustelidae) sluit 'n groot aantal diere soos marters, wesels, hermelyne, stinkdiere, Amerikaanse muishonde, otters, ratels en Europese dasse in. Oor die algemeen het hierdie diere lang liggame, kort pote en spits snoete
- François Mitterrand
- François Mitterrand was 'n Franse sosialistiese staatsman wat die amp van staatspresident van die Franse Republiek en ex officio Mede-Prins van Andorra (1981–1995) beklee het. Hy was vanaf 1959 tot 1981 ook burgemeester van Château-Chinon (Nièvre
- Maja
- Die Majas is 'n etniese groep en die nasate van die gelyknamige Meso-Amerikaanse beskawing wat in die huidige lande Belize, El Salvador, Guatemala, Honduras en Meksiko se Yucatán-skiereiland woon. Die historiese middelpunt van die beskawing was in die
- Karel V
- Keiser Karel V, uit die huis Habsburg was 'n seun van Filip die Skone en Johanna van Kastilië. Hy was ook die kleinseun van Maksimiliaan I
- Gerrit Maritz
- Gert (Gerrit) Maritz was 'n vername Voortrekkerpionier en -leier. Gerrit Maritz was een van die belangrikste leiersfigure van die Groot Trek. Na die moord op Piet Retief en die neerlaag by Italeni, het hy die leiding in Natal waargeneem en grootliks
- Komkommeragtiges
- Die familie van die komkommeragtiges (Cucurbitaceae) behoort tot die orde Cucurbitales. Komkommeragtige plante is tropiese en subtropiese kruidagtige plante met groot, dikwels harige blare en klein, onopvallende blomme. Die komkommeragtiges is dikwels
- Lelieagtiges
- Lelieagtiges is hoofsaaklik kruidagtige, meerjarige plante met parallel-arige blare en bergorgane in die vorm van bolle, knolle of wortelstokke, maar enkele boomvorme kom ook voor. Die verspreidingsgebied van hierdie groep is grotendeels beperk tot die
- Mary Renault
- Mary Renault is die skrywersnaam van Mary Challans. Sy was 'n leerling van Clifton High School in Bristol, waarna sy verder aan die St. Hugh's College en Radcliffe Infirmary in Oxford gestudeer het
- Angus Wilson
- Angus Frank Johnstone Wilson word deur sommige kenners as die belangrikste Engelse romanskrywer na die Tweede Wêreldoorlog beskou. Sy werke is skerp ironies in hul ontleding van die Engelse gemeenskap, veral van die kulturele establishment. 'n Belangrike
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos