Koolstof-13
Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop.
- Stikstof-14
- Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat
- Banská Bystrica
- Banská Bystrica is 'n nedersetting in Slowakye
- Fluoor-18
- Fluoor-18 is 'n sintetiese radioaktiewe isotoop van fluoor
- Suurstof-18
- Suurstof-18 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Sultanaat Atjeh
- Die Sultanaat Atjeh was 'n staat in die noorde van Sumatra vanaf die 15de eeu tot 1903
- Suurchloried
- 'n Suurchloried of asielchloried is 'n organiese chemiese verbinding wat die funksionele groep -(C=O)Cl bevat. Hulle maak deel uit van die suurhaliede -(C=O)X, waar X=F, Cl, Br of I. Hierdie funksionele groep ontstaan wanneer die -OH groep van 'n
- Eoseen-Oligoseen-uitwissing
- Die Eoseen-Oligoseen-uitwissing van 33,7 miloen jaar gelede is een van kleiner uitwissingsvoorvalle in die Aarde se geskiedenis
- Chemiese binding
- Chemiese binding is die kragte wat molekules of kristalle by mekaar hou
- Berillium-10
- Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in