Koolstof-12
Koolstof-12 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is die volopste isotoop.
- Isomeer
- In die chemie is 'n isomeer 'n stof wat uit dieselfde atome bestaan, maar wat 'n ander struktuur, en daardeur ook ander eienskappe besit. Hierdie verskynsel word isomerie genoem
- Massa-oorskot
- Die massa-oorskot of -tekort van 'n nuklied is gedefinieer as die verskil tussen sy massa en sy massagetal
- Silikon-28
- Silikon-28 is 'n stabiele isotoop van silikon. Dit is die isotoop wat die volopste voorkom
- Oksaalsuur
- Oksaalsuur is 'n organiese verbinding met die formule (COOH)2 (of C2H2O4). Dit het 'n molekulêre struktuur met twee karboksielsuur-groepe en dit is die eenvoudigste dikarboksielsuur. Sy soute heet oksalate
- Silikonkarbied
- Silikonkarbied is 'n chemiese verbinding van silikon en koolstof. Sy formule is SiC
- Organometaalchemie
- Organometaalchemie is die studie van organometaalverbindings, chemiese verbindings wat ten minste een chemiese binding bevat tussen 'n koolstofatoom van 'n organiese molekule en 'n metaal, insluitend alkalimetale, aardalkalimetale en oorgangsmetale, en
- Organiese sintese
- Organiese sintese is 'n spesiale tak van chemiese sintese en handel oor die opsetlike konstruksie van organiese verbindings. Organiese molekule is dikwels meer kompleks as anorganiese verbindings, en die sintese daarvan het ontwikkel tot een van die
- Imidasool
- Die naam Imidasool is in 1887 geskep deur die Duitse chemikus Arthur Rudolf Hantzsch (1857–1935). Imidasool is 'n heterosikliese aromatiese verbinding met die chemiese formule C3H4N2. Dit word geklassifiseer as 'n diasool en het nie-aangrensende
- Kaliumnitraat
- Kaliumnitraat is 'n sout van kalium en salpetersuur. Dit is 'n kristallyne vastestof (KNO3) wat die nitraat-ioon bevat. Dit is 'n belangrike deel van kunsmis en is ook bekend as die mineraal salpeter. Dit is een van die onderdele van buskruit
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan