Kontrolesom
'n Kontrolesom is 'n vorm van oortolligheidstoets, 'n eenvoudige manier om die integriteit van data te verseker deur foutsporing te doen op data wat versend is (telekommunikasie) of op data wat gestoor is (Rekenaarberging). Dit word gedoen deur die basiese onderdele van 'n boodskap bymekaar te tel, tipies die aangeskakelde bisse, en die stoor van die resulterende waarde. Later kan enigeen dieselfde bewerking op die data uitvoer en die resultaat met die kontrolesom vergelyk en indien die resultate ooreenstem kan daar afgelei word dat daar geen korrupsie van die data plaasgevind het nie.
- Atoommassa
- Die atoommassa, met verwysing na sekere isotope van 'n chemiese element, is die massa van een atoom van die isotoop uitgedruk in verenigde atoommassaeenhede (ame). Die ame is staan ook as 'n dalton bekend. Die atoommassa is so gedefinieër dat die
- Meter
- Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in 'n absolute vakuum in 'n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van 'n sekonde
- Massa
- Massa is 'n eienskap van fisiese voorwerpe wat rofweg gesproke 'n maatstaf is van die hoeveelheid materie wat hulle bevat. Dit is 'n sentrale begrip van klassieke meganika en verwante vakke
- Termodinamika
- Termodinamika word vandag beskou as deel van die vak Fisiese Chemie, al is die Termodinamika as vakgebied streng gesproke ouer as Fisiese Chemie. Die ontstaan van Termodinamika hang nou saam met die uitvinding van die stoommasjien in die 18de eeu. Die
- SI-stelsel
- Die internasionale eenheidstelsel is die mees gebruikte stelsel van eenhede in die wêreld. Dit word in alledaagse handel gebruik in byna elke land buiten die Verenigde State, Liberië en Mianmar en word ook wêreldwyd gebruik vir wetenskaplike en
- Oppervlakte
- Oppervlakte of area is die grootheidsuitdrukking van 'n tweedimensionele grootte van 'n gedefinieerde deel van 'n oppervlakte, tipies 'n gebied begrens deur 'n geslote kromme. Die term oppervlakte area verwys na die totale area van die ontblote
- Newton se bewegingswette
- Newton se bewegingswette bestaan uit drie natuurwette wat 'n direkte verwantskap verskaf tussen die krag wat op 'n liggaam uitgeoefen word en die beweging van daardie liggaam. Hulle is eerste deur sir Isaac Newton saamgestel in sy werk Philosophiae
- Kings Park
- Kings Park is 'n 4,06 km² park wat geleë is aan die westekant van Perth se sentrale sakekern. Die park is 'n mengsel van grasperke, botaniese tuine en natuurlike bosse op Mount Eliza
- Warmtekapasiteit
- Warmtekapasiteit is 'n meetbare fisiese hoeveelheid wat die vermoë van 'n liggaam om warmte op te gaar met veranderende temperatuur kenmerk. Dit word gedefinieer as die tempo waarteen die temperatuur verander met byvoeging van hitte teen die gegewe
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos