Koës

Koës is 'n dorpie in die ǁKarasstreek in die suidooste van Namibië. Dit is sowat 130 km noordoos van Keetmanshoop op die rand van die Kalahariwoestyn geleë en behoort tot die Keetmanshoop Landelike-kiesafdeling. Die gemiddelde jaarlikse reënval in die omgewing is ongeveer 150 – 200 mm.
2017-Rugbykampioenskapreeks
Die 2017-Rugbykampioenskapsreeks was die sesde jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se
Hardik Pandya
Hardik Himanshu Pandya is 'n Indiese internasionale krieketspeler wat vir die Mumbai Indians in die Indiese Premierliga (IPL) speel. Hy is 'n regterhandse kolwer en boul met sy regterarm. Hy is die jonger broer van Krunal Pandya. Pandya het al 11 toets
Jacques Derrida
Jacques Derrida (1930–2004) was 'n Franse filosoof, gebore in Frans-Algerië. Derrida is 'n sleutelfiguur in die "dekonstruksie", 'n vorm van kritiek van beide literêre en filosofiese tekste en politieke instellings. Derrida het weggeskram van die
Kitch Christie
George Moir Christie, beter bekend as Kitch Christie, was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler en veral bekend as die afrigter van die Springbokke toe hulle die Rugbywêreldbeker in 1995 gewen het. Hy was onoorwonne as rugbyafrigter tussen 1994 en 1996
John Norman
John Norman is die skrywersnaam van John Frederick Lange, Jr., 'n kontroversiële, reaksionêre filosoof en 'n utopiese/wetenskapfiksieskrywer bekend vir sy "Chronicles of Gor" en sy geskryf oor manlik dominante/vroulik ondergeskikte Knegskap-Dissipline
Philip K. Dick
Philip Kindred Dick was 'n Amerikaanse skrywer van wetenskapsfiksie
N!xau
Nǃxau ǂToma was 'n boesman-boer en akteur van Namibië. Hy het bekendheid verwerf vir sy rol in die 1980-rolprent The Gods Must Be Crazy, asook die opvolgfilms wat daarna vervaardig is, waarin hy die rol van die Kalahari-Boesman gespeel het. The
Pensacola
Pensacola is 'n stad in die noord-weste van Florida, Verenigde State, aan die noordoewer van die Pensacolabaai, met sowat 52 713 inwoners (2019
Ben Stokes
Ben Stokes is 'n Engelse krieketspeler wat vir die nasionale span speel. Hy het in 2013 sy debuut gemaak en was deel van die span wat die Krieketwêreldbeker 2019 gewen het. Hy is 'n linkshandige kolwer en snelbouler
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos