Klipspringer

Die klipspringer is een van die kleinste wildsbokkies in Afrika en word op klipkoppies en bergagtige dele van Suider en Oos-Afrika en Ethiopië aangetref. Hierdie bokke is baie akrobaties en kan met gemak deur hulle rotsagtige habitat beweeg. 'n Klipspringer se hoewe is so gevorm dat dit lyk asof hy op sy tone loop.
Rooiduiker
Die rooiduiker is 'n klein wildsbokkie wat in bosryke streke in die ooste van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref word
Vaalribbok
Die vaalribbok is 'n wildsbok wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, Lesotho en Eswatini aangetref word
Soenie
'n Soenie is 'n baie klein wildsbokkie wat in die suidooste van Afrika aangetref word
Gewone duiker
Die duiker, dikwels ook die gewone duiker of grysduiker genoem, om dit van die ander duikers te onderskei, is 'n klein wildsbokkie wat in Afrika suid van die Sahara aangetref word
Blesbok
Die blesbok is 'n groot wildsbok wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word
Suider-Afrikaanse longvis
Die Suider-Afrikaanse longvis, of slegs longvis, is kwesbare varswatervis wat in noordoostelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit is een van twee subspesies van Protopterus annectens, die ander subspesie, Protopterus annectens brieni, word verder noord
Oorbietjie
Die oorbietjie is 'n wildsbok wat plek-plek in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika aangetref word
Ooskus-longvis
Die Ooskus-longvis is 'n varswatervis wat in die kusgebiede van Oos-Afrika tussen Somalië en Kenia voorkom, asook die delta van die Zambezirivier
Tropiese grysbok
Die tropiese grysbok is 'n klein wildsbokkie wat inheems aan Sentraal- en Suider-Afrika is
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos