Klerksdorp
Klerksdorp is 'n stad in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika en die oudste dorp in die weste van die historiese Transvaal. Benewens vir mynbouaktiwiteite is Klerksdorp die ekonomiese, mediese, onderwys- en handelsentrum van die Noordwes-provinsie en die noordelike Vrystaat. Die N12 nasionale pad gaan deur Klerksdorp.
- Bethulie
- Bethulie is 'n dorp in die suide van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat, 180 km suid van Bloemfontein, met 2 100 inwoners (2011-sensus), van wie 514 (24,5%) wit was
- Rostof aan die Don
- Rostof aan die Don is 'n stad in Rusland wat in 1749 gestig is. Dit is die hoofstad van die Rostof-oblast en die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van Suid-Rusland, met 'n bevolking van 1,13 miljoen in 2018. Dikwels word na Rostof, wat sowat 960
- Łódź
- Łódź is die derde grootste stad van Pole en die administratiewe sentrum van die gelyknamige woiwodskap. Die stad, wat sowat 120 kilometer suidwes van die hoofstad Warskou in die sentrum van die land geleë is, is die setel van 'n universiteit en die
- Debrecen
- Debrecen is 'n stad in oostelike Hongarye, ongeveer 220 km oos van Boedapest geleë. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 211 320 gehad, waarvan 99,7% Hongaars praat
- Mookgophong
- Mookgophong, ook bekend as Naboomspruit, is 'n dorp in die Limpopoprovinsie in die noorde van Suid-Afrika, sowat 40 kilometer suidwes van Mokopane (Potgietersrus) en aan die voet van die Waterberge. Die Afrikaanse naam kom van die nabome wat daar groei
- Potsdam, Oos-Kaap
- Potsdam is 'n dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City. Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en King William's Town en naby die N2-snelweg geleë is, is na die Duitse garnisoenstad Potsdam genoem
- Seattle
- Seattle is die 23ste grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Washington met 'n bevolking van meer as 700 000, geleë aan die Puget Sound-seestraat in die Pasifiese Noordweste. Die stad word omring deur water
- Modimolle
- Nylstroom, amptelik Modimolle, is 'n dorp in die Waterberg-streek van die Suid-Afrikaanse Limpopoprovinsie, sowat 135 kilometer noord van Pretoria. Die ekonomiese basis van Nylstroom is landbou, veeteelt en toerisme
- Calvinia
- Calvinia is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika), wat as die ekonomiese sentrum van die noord-westelike Kaap dien. Die dorp is 70 km oos van Nieuwoudtville
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos