Klep
'n Klep is 'n toestel in 'n pyp wat vloei afsluit. Die bekendste toepassing van 'n klep is die krane in 'n huis.
- Hidrouliese diameter
- Die hidrouliese diameter, is 'n algemene term wat gebruik word vir die hantering van vloei in nie-sirkelvormige buise en kanale. Met behulp van hierdie term kan 'n mens baie dinge op dieselfde manier bereken as vir 'n ronde buis. Dit word gedefinieer
- Manningvergelyking
- Die Manningvergelyking is 'n empiriese formule wat die gemiddelde snelheid van 'n vloeistof bereken wat in 'n kanaal vloei wat nie die vloeistof heeltemal omsluit nie. Dit is dus geldig vir vloei in 'n oop kanaal
- Opkoker
- 'n Opkoker is 'n hitteruiler wat die onderkant van 'n distillasiekolom verhit/opkook. Die sirkulasie van die vloeistof deur die opkoker word bewerkstellig deur 'n termiese hewel
- Meesleuring
- Meesleuring is die proses waar die snelheid van stof A veroorsaak dat stof B, wat in stof A is, ook in daardie rigting beweeg. 'n Mens kry die volgende voorbeelde van meesleuring:Vloeistof wat vastestof meesleur: Wanneer water oor grond vloei, sal die
- Terminale snelheid
- Terminale snelheid is die hoogste snelheid haalbaar deur 'n voorwerp wat in vryval is. Dit gebeur wanneer die som van die sleurkrag (Fd) en dryfvermoë (Fb) gelyk is aan die afwaartse gravitasiekrag (Fg) wat op die voorwerp inwerk. Omdat die netto krag op
- Uniformitarianisme
- Uniformitarianisme is die naturalistiese filosofiese aanname dat dieselfde natuurlike wette en prosesse wat tans in die heelal werk nog altyd in die heelal in die verlede en oral van toepassing was. Dit het die konsep ingesluit dat "die huidige is die
- Natuurlike logaritme
- Die natuurlike logaritme, of neperse logaritme, is 'n spesiale geval van die wiskundig gedefinieerde logaritme. Die natuurlike logaritme het die wiskundige konstante e as grondtal. Die natuurlike logaritme word in meer prakties gerigte situasies aangedui
- Lineêre vergelyking
- 'n Lineêre vergelyking is 'n wiskundige vergelyking in die vorm
- Elektronvangs
- Elektronvangs is 'n proses wat onstabiele atome ondergaan om na 'n stabieler vorm te verander. Tydens elektronvangs word 'n elektron in 'n atoom se binnemantel in die kern ingetrek waar dit verbind met 'n proton om 'n neutron en 'n neutrino te vorm. Die
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in