Kleinplaneetsentrum

Die Kleinplaneetsentrum of KPS is die amptelike, wêreldwye organisasie wat in beheer is van die versameling van waarnemingsdata oor kleinplanete en die berekening van hul wenterbane. Die sentrum publiseer dié inligting in omsendbriewe. Dit val onder beskerming van die Internasionale Astronomiese Unie (IAU) en is werksaam by die Smithsonian- Astrofisiese Sterrewag, wat saam met die Harvardkollesterrewag deel van die Sentrum vir Astrofisika uitmaak.
Animal Diversity Web
Animal Diversity Web (ADW) is ’n aanlyn databasis met inligting oor die geskiedenis, klassifikasie, spesie-eienskappe, bewaring en verspreiding van duisende dierspesies. Dit bevat ook talle foto's, klankgrepe en ’n virtuele museum
Fossilworks
Fossilworks is ’n portaal wat navrae-, aflaai- en ontledingsprogramme verskaf om toegang tot die Paleobiology Database te vergemaklik. Laasgenoemde is ’n groot databasis wat deur honderde paleontoloë van oor die wêreld bygewerk word
Acubens
Acubens is ’n dubbelster in die sterrebeeld Kreef (Cancer
Qingming
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne
Xiazhi
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne
Bumdeling-natuurlewereservaat
Die Bumdeling-natuurlewereservaat, wat die voormalige Kulong Chu-natuurlewereservaat bevat, is ’n beskermde gebied in Bhoetan. Dit beslaan ’n gebied van 1 520,61 km2 in Noordoos-Bhoetan en sluit die grootste deel van die Trashiyangtse-distrik in
Qiufen
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne
Shuangjiang
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne
Xiaohan
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos