Klein Sonnestelselliggaam

’n Klein Sonnestelselliggaam (KSSL) is ’n voorwerp in die Sonnestelsel wat nie ’n planeet, dwergplaneet of natuurlike satelliet is nie. Die Internasionale Astronomiese Unie (IAU) het die term in 2006 gedefinieer:
Domowoi
’n Domowoi is ’n huisgees in Slawiese mitologie. Domowois is manlik, klein gebou en soms heeltemal met hare bedek. Volgens sommige tradisies neem die domowois die voorkoms van die huidige inwoners van die huis aan. Soms het hulle ’n grys baard, soms
Б
Б is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit word uitgespreek as "b" en in Afrikaans getranslitereer as B/b. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam boeki (бѹкы). Dit moenie verwar word met die Cyrilliese letter (В в), wat as "w
Patriargaat van Moskou
Die Russies-Ortodokse patriargaat van Moskou het in 1589 ontstaan toe dit die Moskouse aartsbisdom vervang het. Die patriarg van Moskou is ook patriarg van die hele Rusland
Weles
Weles ; ook verbind met Wolos, was in die Slawiese goderyk ’n groot god van die aarde, water en die onderwêreld. Hy word verbind met drake, beeste, toorkrag, musikante en rykdom. Hy is die teenstander van Peroen, die god van donder, en die geveg tussen
Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye
Die Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Praag, die Metropoliet van Tsjeggië en
Andrei Kobila
Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Iwanowitsj en die van is Kobila
Iwan Tsarewitsj
Iwan Tsarewitsj is een van die hoofhelde van Russiese volksverhale. Hy word gewoonlik positief uitgebeeld en is dikwels in ’n stryd gewikkel met Kosjtsjei die Onsterflike
Jaf, Praf en Naf
Jaf, Praf en Naf is drie wêrelde wat beskryf word in die Boek van Weles. Verwysings hierna het gewild geword onder Russiese neo-heidene
Jaroslafhof
Jaroslafhof was die tuiste van die prinse wat oor Weliki Nowgorod in Rusland regeer het. Vandag is dit rofweg die gebied om die Handelsmarkplein, die Sint Nikolaas-katedraal en die Kerk van die Mirredraende Vrou. Die Handelsmarkplein, wat in die 16de en
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos