Klein Bonaire
Klein Bonaire is 'n taamlik klein en onbewoonde eiland van 6 km² groot voor die kus van Bonaire. Dit lê reg voor die hoofstad Kralendijk op 'n afstand van ongeveer 800 meter. Die eiland is heeltemal vlak en slegs met klein struike en verskillende soorte kaktusse begroei. Met die begin van die duiktoerisme op die eiland wou projekontwikkelaars op Klein Bonaire ontspanningsoorde bou. Duikdiensverskaffers op die eiland, gesamentlik met enkele natuurbeskermers, het dit verhoed, en nou is Klein Bonaire 'n beskermde gebied wat deel uitmaak van die Bonaire National Marine Park.
- Taeniodonta
- Taeniodonta is 'n uitgestorwe suborde van die soogdiere
- Apheliscidae
- Die Apheliscidae is 'n familie uitgestorwe plasentale soogdiere uit die Paleogeen van Noord-Amerika
- Amphilemuridae
- Die Amphilemuridae is 'n familie uitgestorwe plasentale soogdiere uit die Paleogeen van Europa en China
- Leptictida
- Die Leptictida is 'n uitgestorwe orde soogdiere (Eutheria
- Reusekelp
- Reusekelp is 'n spesie van bruinwier wat tot 60 meter lank kan word. Dit kan onderwaterwoude vorm, wat 'n tuiste van baie organismes is. Kelp is ook eetbaar en word veral in die Asiatiese kombuis aangewend
- Plesiadapiformes
- Die Plesiadapiformes is 'n orde van uitgestorwe soogdiere uit die Paleoseen en Vroeë Eoseen van Europa en Noord-Amerika. Daar is meer as 35 genusse en 75 spesies van hulle bekend en hulle was 'n suksesvolle groep. Die orde word gewoonlik beskou as die
- Burkholderia caledonica
- Burkholderia caledonica is 'n bakterie wat byvoorbeeld in Europa in grond voorkom
- Lagomorpha
- Die Lagomorpha is 'n orde soogdiere wat tot die Euarchontoglires behoort. Hierdie groep bevat die pika's en die hase en konyne
- Pantolestidae
- Die Pantolestidae is 'n familie uitgestorwe soogdiere uit die Paleoseen tot Oligoseen van Noord-Amerika, Asië en Europa, wat tradisioneel is die (polifiletiese?) onderorde Pantolesta (polifiletiese) orde Cimolesta geplaas word
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie