Klein-Brakrivier

Klein-Brakrivier is die naam van 'n rivier en 'n vakansieoord langs dieselfde rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Victoriabaai
Victoriabaai is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Victoriabaai ressorteer onder die George Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val
Volmoed
Volmoed is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Volmoed ressorteer onder die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val. Voorheen het die dorpie bekendgestaan as Armoed
ESikhawini
eSikhawini is 'n nedersetting in die noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 32 400 inwoners en is ongeveer 26 km suid van Richardsbaai en Empangeni geleë. Dit val onder jurisdiksie van die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit wat
Vermont, Wes-Kaap
Vermont is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap. Dit lê in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val en is geleë aan die westelike oewer van die mond van die Onrus(t)rivier en is vroeg in die 20ste
Spoegrivier
Spoegrivier is 'n klein dorpie in die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 13 km wes-noordwes van Karkams en 46 km oos van Hondeklipbaai geleë. Die naam is afgelei van 'n nie-standhoudende stroom wat noord
Groot-Jongensfontein
Groot-Jongensfontein is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Groot-Jongensfontein ressorteer onder die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val. Stilbaai is ongeveer 10 km noordoos
Robertsvlei
Robertsvlei is ’n gehug met slegs 9 inwoners in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit uitmaak
Fisherhaven
Fisherhaven is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, sowat 17 km vanaf Hermanus. Fisherhaven ressorteer onder die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit. Die Botrivier se monding is hier geleë
Rheenendal
Rheenendal is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Rheenendal ressorteer onder die Knysna Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Eden-distriksmunisipaliteit val
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos