Kiribati

Kiribati, amptelik die Republiek Kiribati, is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië langs die ewenaar, wat vroeër as die Gilberteilande bekend gestaan het. Kiribati beslaan 'n oppervlakte van 811 km² en het 'n bevolking van 103 500 in 2010 gehad. Kiribati is in die ooste van Nauru en die Gefedereerde State van Mikronesië, in die suidooste van die Marshalleilande, in die suide van Hawaii, in die noordweste van Frans-Polinesië en in die noorde van die Cookeilande, Tokelau en Tuvalu geleë. Kiritimati is ook deel van Kiribati. Die hoofstad en grootste stad is Suid-Tarawa.
Mount Cook
Mount Cook is met 'n hoogte van 3 724 meter die hoogste berg van Nieu-Seeland. Die berg is op die Suideiland in die Nieu-Seelandse Alpe geleë
Gesinsdag
Gesinsdag is die Maandag ná Paasfees. Die dag staan ook as Paasmaandag of Tweede Paasdag bekend en word algemeen in Christelike lande as 'n openbare vakansiedag waargeneem. Nes Welwillendheidsdag (Kersfees) en Pinkstermaandag vorm Gesinsdag die tweede
Assiriërs
Die Assiriërs, ook bekend as Galdeërs, Siriërs en Arameërs, is 'n Semitiese etnies-godsdienstige groep inheems aan lande van die Midde-Ooste. Die meeste Assiriërs praat 'n Nieu-Aramese taal, wie se ondergroepe Noordoostelike, Sentraal- en Wes-Nieu
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013
Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 is van 15 tot 30 Junie 2013 in Brasilië aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 gedien. Dit was die sewende sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA
Moldawiërs
Die Moldawiërs of Moldowiërs is 'n nasie en etniese groep inheems aan Moldowa en aangrensende lande, wat Moldawies of Roemeens, 'n Romaanse taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Moldowa en maak volgens die laaste sensus van 2014
Romani
Romani of Romanes is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland, Finland
Roemene
Die Roemene of Roemeniërs is 'n nasie en etniese groep inheems aan Roemenië wat Roemeens, 'n Romaanse taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Roemenië en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 89% van dié land se
Montenegryne
Die Montenegryne is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Montenegro en aangrensende lande van die Balkanskiereiland, wat Montenegryns, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Montenegro en maak volgens die
Vlag van Tibet
Die vlag van Tibet, ook bekend as die "sneeuleeu-vlag", is die nasionale vlag van Tibet, goedgekeur deur die 13de Dalai Lama in 1916. Dit is sedert 1959 deur die Chinese regering verban en word deur die hedendaagse Tibettaanse regering in ballingskap
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos