Kilometer

'n Kilometer is 'n metrieke eenheid van lengte gelyk aan 1000 meter, en is afkomstig van die Griekse woorde khilia, wat duisend beteken, en metro, wat telling of mate beteken. Dit is ongeveer gelyk aan 0,621 myl, 1094 jaart of 3281 voet. 'n Kilometer is ook die lengte wat lig reis in 1⁄299,792,458 van een sekonde (Ligsnelheid).
Woensdag
Woensdag is die weeksdag tussen Dinsdag en Donderdag. Die naam is afkomstig van die Ou Engelse wodnesdæg, wat "Wodan se dag" beteken. Die astrologiese teken van die planeet Mercurius stel Woensdag voor, wat dies mercurii vir die Romeine was. In Engels
Maandag
Maandag is die weeksdag tussen Sondag en Dinsdag. Die naam is afkomstig van Mona, die Sakse maangod, en beteken "Mona se dag
Saterdag
Saterdag is die weeksdag tussen Vrydag en Sondag. Die naam is uniek tussen al die ander dagname, omdat dit afkomstig is van die Romeinse god Saturnus, terwyl die ander ses afkomstig van Saksiese gode is. Die naam beteken "Saturnus se dag
Landhoofde en baaie
'n Landhoof is 'n strook land wat aan drie kante deur water omring is. 'n Baai of golf is die teenoorgestelde: 'n strook water wat deur land aan drie kante omring is. Groot landhoofde kan ook as skiereilande bekend staan, en lang, nou en hoë landhoofde
Republiek
'n Republiek, in die mees basiese sin, is 'n staat waarin soewereiniteit uiteindelik vanaf die mense afkomstig is, eerder as vanuit 'n oorerflike of ander beginsel
Vasalstaat
'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is van, of skatpligtig is jeens 'n ander staat. So 'n situasie ontstaan dikwels na 'n oorlog. In die antieke geskiedenis het groot ryke dikwels bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval. Die
Statistiek Suid-Afrika
Statistieke Suid-Afrika is die nasionale statistiekraad van Suid-Afrika. Dit is daargestel ná die Wet op Statistieke no. 6 van 1999 deur die Parlement van Suid-Afrika bekragtig is. Statistieke Suid-Afrika is geskep met die doel om tydige, akkurate en
Lomé Konvensie
Die Lomé Konvensie is 'n verdrag wat handel tussen die Europese Unie en 71 Afrika-, Karibiese en Pasifiese nasies gereguleer het tussen 1975 en 2000
Potketel
'n Potketel is 'n tipe ketel wat gebruik word in die distillasie van spiritualieë soos whiskey en brandewyn. Hitte word direk tot die pot aangewend waarin die wyn lê
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos