Kevin Mileham
Kevin John Mileham is 'n Suid-Afrikaanse politikus, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie en tans die skaduminister van minerale bronne en energie. Mileham is op 3 Junie 2013 vir die eerste keer tot die parlement verkies, in die plek van Athol Trollip wat bedank het. Sy eerste parlementêre rol was as die skadu-adjunkminister van grondhervorming en landelike ontwikkeling. Ná die algemene verkiesing in 2014 is hy aangestel as die skaduminister van samewerkende regering en tradisionele sake. In Februarie 2019 word hy aangestel as skaduminister van energie. Ná die nasionale en provinsiale verkiesing op 8 Mei 2019 is Mileham as skaduminister aangestel in die uitgebreide portefeulje van minerale bronne en energie.
- Ben Ngubane
- Baldwin Sipho "Ben" Ngubane was 'n Suid-Afrikaanse politikus en besigheidsadministrateur. Hy het vele topposte beklee in die post-apartheid regering van die land, o.a. Premier van KwaZulu-Natal van 1 Maart 1997 tot Januarie 1999 en minister van kuns en
- Anders Fogh Rasmussen
- Anders Fogh Rasmussen is 'n Deense politikus. Hy was die 24ste eerste minister van Denemarke van November 2001 tot April 2009 en die 12de sekretaris-generaal van NAVO van Augustus 2009 tot Oktober 2014. Hy is tans die HUB van politieke adviseerder
- Monument
- 'n Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis. Monumente word gewoonlik kunstig ontwerp om die voorkoms van 'n stad of plek te verbeter. Die grootste monumente word deur
- Nic Stevens
- Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedbroers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse
- Faith Muthambi
- Azwihangwisi Faith Muthambi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Bheki Cele
- Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die huidige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa
- Erik Aaby
- Erik Aaby is 'n voormalige tydrenjaer van Noorweë
- Emirates
- Emirates Airlines Limited is 'n lugredery gebaseer in Doebai, Verenigde Arabiese Emirate. Die lugredery is 'n filiaal van die Emirates Groep, wat geheel en al deur die regering van Doebai se "Investment Corporation of Dubai" besit word. Dit is die
- Le Roux
- Le Roux is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong wat algemeen onder Afrikaners voorkom
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in