Kelties
Die Keltiese tale is die tale wat afstam van Proto-Kelties. Dit is 'n tak van die Indo-Europese tale wat deur die Kelte gepraat is, een van die eerste Europese groepe wat oor die hele kontinent versprei het. Die groep het uit die 5de eeu v.C. vanuit die sentrale deel van Europa getrek.
- Eiland-Keltiese tale
- Die Eiland-Keltiese Tale is volgens een vorm van klassifikasie een van die hooftakke van die Keltiese tale. Die ses hedendaagse Keltiese tale is almal Eiland-Keltiese tale en kan verdeel word in:die Goideliese tale ; en die Britoniese tale
- Roskilde
- Roskilde is 'n stad op die Deense eiland Seeland, wat aan die gelyknamige fjord en ongeveer 30 kilometer van Kopenhagen af lê. Dit is die hoofstad van die gelyknamige amt of provinsie. Roskilde is 'n antieke stad en was die hoofstad van Denemarke tot
- Hatfield, Pretoria
- Hatfield is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika
- Alexis Clairaut
- Alexis Claude de Clairault was 'n Franse wiskundige en denker
- Marc-Joseph Marion du Fresne
- Marc-Joseph Marion du Fresne was 'n Franse ontdekkingsreisiger, navigator en kartograaf. Hy is in Saint-Malo gebore en sluit op elfjarige ouderdom by die Frans Oos-Indiese maatskappy aan as 'n onder-luitenant aanboord van die Duc de Bourgogne
- Gote
- Die Gote was 'n Oos-Germaanse volk, verdeel in die Oos-Gote en die Wes-Gote, en het 'n groot rol gespeel in die ondergang van die Wes-Romeinse Ryk en die vroeë Middeleeuse Europa. Die Gote het 'n groot gebied oorheers wat op sy hoogtepunt onder die
- Figueres
- Figueres is die hoofstad van die comarca (distrik) Alt Empordà, in die provinsie Girona, Katalonië, Spanje. Die dorp het ongeveer 45 000 inwoners en is 50 m bo seespieël
- Stade de France
- Die Stade de France is 'n sokker- en rugbystadion in Saint-Denis, Frankryk, net noord van Parys
- Sewsunker "Papwa" Sewgolum
- Sewsunker "Papwa" Sewgolum OIS (1930–1978) was 'n legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler wat bekendheid verwerf het toe hy die eerste swart gholfspeler is wat 'n provinsiale ope toernooi in Suid-Afrika gewen het. Hy het 'n simbool van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos