Kebby Maphatsoe
Kebby Maphatsoe was 'n voormalige adjunkminister van verdediging en militêre veterane van 2014 tot 2019, en hoof van die ontbinde Umkhonto we Sizwe Militêre Veteranevereniging (MKMVA). Hy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
- African Content Movement
- Die African Content Movement (ACM) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in Desember 2018 gestig is deur die voormalige SABC-waarnemende hoofbedryfsbeampte, Hlaudi Motsoeneng
- The Room Where It Happened
- The Room Where It Happened: A White House Memoir is 'n outobiografie van John Bolton, wat as die Amerikaanse veiligheidsadviseur vir president Donald Trump gedien het.. Volgens Bolton is 'n voorskot van $2 miljoen betaal
- Dolly Rathebe
- Dolly Rathebe was 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres, wat saam met die Elite Swingsters-jazzgroep opgetree het, en in Alf Herbert se African Jazz and Variety Show. Sy was ook bekend vir haar rolle in die rolprente African Jim (1949), The Magic Garden
- Donker web
- Die donker web is die inhoud van die wêreldwye web wat op donkernette bestaan, oorlegnetwerke wat die Internet gebruik, maar wat spesifieke sagteware, konfigurasies of toegangsreg vereis. Die donker web vorm 'n klein deel van die diep web, die deel van
- Eensame wolf (terrorisme)
- 'n Eensame wolf, eensame wolf-terroris of alleen akteur terroris, is iemand wat gewelddadige dade voorberei en uitvoer, sonder enige opdragstruktuur en sonder wesenlike hulp van enige groep. Hy of sy kan beïnvloed word of gemotiveer word deur die
- Aaron Carter
- Aaron Carter was 'n Amerikaanse akteur, kletsrymer en sanger. Hy het bekendheid verwerf as 'n pop- en kletsrymsanger in die laat 1990's, en het homself gevestig as 'n ster onder voortiener- en tienergehore gedurende die eerste jare van die 21ste eeu en
- Johnnie Ray
- Johnnie Alvin Ray was 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en pianis. Baie gewild vir die meeste van die 1950's, is Ray deur kritici aangehaal as 'n belangrike voorloper van wat rock en roll geword het, vir sy jazz- en blues-beïnvloed musiek, en sy
- Gordel-en-pad-inisiatief
- Die Gordel-en-pad-inisiatief , ook bekend as die One Belt and One Road (OBOR) of die Syroete Ekonomiese Belt en die 21ste-eeuse Maritieme Syroete, is 'n ontwikkelingstrategie wat deur die Chinese regering aanvaar is, wat infrastruktuurontwikkeling en
- Eenhoring (finansies)
- 'n Eenhoring is 'n privaat beginonderneming met 'n markwaarde van meer as VS$ 1 miljard. Die term is in 2013 geskep deur die waagkapitalis Aileen Lee, wat die mitiese dier gekies het om die statistiese skaarsheid van sulke suksesvolle ondernemings aan te
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in