Katlehong
Katlehong is 'n township ongeveer 35 kilometer suidoos van Johannesburg. Dit lê tussen die townships Thokoza en Vosloorus in Gauteng, Suid-Afrika langs die N3 snelweg wat van Johannesburg na Durban loop.
- Kagiso
- Kagiso is 'n lokasie in Gauteng, Suid-Afrika. Die lokasie is in 1920 gestig en sy naam is 'n Tswana woord vir vrede
- Namakgale
- Namakgale is 'n groot township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in
- Phokwane Plaaslike Munisipaliteit
- Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit
- Die Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit
- Die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit
- Die Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit
- Die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit
- Die Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit
- Die Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in