Kabelstutbrug
'n Kabelstutbrug of kabelbrug is 'n brug wat bestaan uit een of meer kolomme met kabels daaraan verbind om die dek van die brug te ondersteun.
- Diens
- 'n Diens, in die ekonomiese sin, is die nie-materiële ekwivalent van goedere. Diensverskaffing is 'n ekonomiese aktiwiteit wat nie lei tot eienaarskap nie. Dit is 'n proses wat die skep van voordele in die hand werk deur veranderinge by 'n kliënt self
- Roer (skip)
- Die roer van 'n skip is 'n beweegbare vlak wat gebruik word om 'n skip te stuur. 'n Roer kan onder of agter die agterstewe aangetref word. 'n Roer kan uit een of meer roerlemme bestaan. Die skip word gestuur met 'n helmstok in die geval van direkte
- Thermiet
- Thermiet is 'n pirotegniese samestelling van aluminiumpoeier en 'n metaaloksied wat 'n aluminotermiese reaksie laat ontstaan wat bekend staan as 'n thermiet reaksie. Dit is nie 'n plofstof nie maar dit kan vir kort tydjies uiters hoë temperature laat
- Glare
- Glare is 'n saamgestelde materiaal wat uitgevind is deur prof. Boud Vogelesang en dr. Geert Roebroeks wat verbonde is aan die Tegniese Universiteit van Delft. Dit word onder meer deur Stork Fokker gebruik in die vliegtuigrompe van Airbus vliegtuie
- Bikini
- Die bikini is tipiese swemdrag vir vroue, in die vorm van óf 'n eenstuk óf 'n tweestuk. In die geval van die tweestuk bedek een stuk die borste en die ander die lies en die boude gedeeltelik of ten volle, met die liggaam onbedek tussen die twee
- Omwentelinge per minuut
- Omwentelinge per minuut en dikwels na verwys as toere is 'n eenheid van frekwensie wat gewoonlik gebruik word om omwentelingsnelheid te meet, veral in die geval van omwentelinge rondom 'n vaste as. Dit verteenwoordig die aantal volle draaie wat 'n
- Risiko
- Risiko is die kans dat 'n gebeurtenis sal plaasvind vermenigvuldig met die gevolg van daardie gebeurtenis en die kans dat 'n bepaalde scenario waar die vroeër genoemde kans sal plaasvind in voorkom. Die gevolge kan positief of negatief wees. Meestal word
- Uitdaging (laterale denke)
- Uitdaging is 'n tegniek in laterale denke wat gebruik word om beweging te bewerkstellig deur die aspek van 'n begrip/probleem wat gewoonlik as 'n vanselfsprekende/gegewe element van 'n onderwerp aanvaar word "uit te daag". 'n Mens kan byvoorbeeld na 'n
- Boog (boukunde)
- In die boukuns word 'n boog baie gebruik omdat dit van nature 'n sterk konstruksie vorm. In die verlede was 'n boogkonstruksie dikwels die enigste manier om groot ruimtes te oorspan en vervolgens weer daaroor te bou. Sonder die uitvinding van die boog as
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in