Kaapstadse waterkrisis 2015-2018
Die Kaapstadse waterkrisis was 'n ernstige droogte in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, wat in 2015 begin het en tot 'n ernstige waterskaarste in die streek, veral in Kaapstad, gelei het. Aan die begin van 2018, toe dit voorspel is dat damvlakke teen April tot kritieke vlakke sou daal, het die stad planne aangekondig vir "Dag Zero", die afdraai van die stad se watervoorsiening oor groot dele indien 'n spesifieke lae watervlak bereik sou word. Wat Kaapstad potensieel die eerste groot stad ter wêreld sou maak waar die water opraak. Deur middel van waterbeperkings en 'n waterbesparingsveldtog het die stad teen Maart 2018 sy daaglikse waterverbruik met meer as die helfte verminder tot sowat 500 miljoen liter per dag. Teen Junie 2018 het hierdie besparings en goeie reën daartoe gelei dat watervlakke in damme tot 43% gestyg het. Kaapstad het daarna aangekondig "Dag Zero" sou waarskynlik nie in 2019 aanbreek nie. In September, met damvlakke naby 70%, het die stad begin om waterbeperkings af te skaal.
- O.J. Simpson
- Orenthal James Simpson is 'n afgetrede Amerikaanse voetbalspeler, akteur en misdadiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Towering Inferno (1974), The Naked Gun: From the Files of Police Squad! (1988), The Naked Gun 2½: The Smell of Fear
- Boogjag
- Boogjag is die jag van diere deur boogskiet. Baie inheemse volke gebruik vir duisende jare reeds die tegniek as hul primêre jagmetode, en dit oorleef in die hedendaagse gebruik vir sport en jag
- Michael Leitch
- Michael Leitch is 'n Japannees-Nieu-Seelandse rugbyspeler wat in die lostrio vir die Japannese nasionale rugbyspan speel. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2011, Rugbywêreldbeker 2015 en Rugbywêreldbeker 2019 vir Japan uitgedraf
- Matt Stone
- Matt Stone is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente BASEketball (1998), South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), en Team America: World Police (2004), en in die televisiereeks South Park (1997). Ook
- Tim Curry
- Tim Curry is 'n Engelse akteur en sanger. Hy is bekend daarvoor dat hy in verskeie reeks teater-, film- en televisiewerk werk, en meestal skurkagtige karakters uitbeeld. Hy is bekend vir sy rol as dr. Frank-N-Furter in die rolprent The Rocky Horror
- Rohit Sharma
- Rohit Gurunath Sharma is 'n Indiese internasionale krieketspeler en onderkaptein van die nasionale span. Hy is 'n regterhandse kolwer en boul met sy regterarm. Hy is kaptein van die Mumbai Indians in die Indiese Premierliga (IPL). Hy het tydens die
- Pablo Escobar
- Pablo Emilio Escobar Gaviria was 'n Colombiaanse dwelmbaron. Sy kartel het 'n beraamde 80% van die kokaïen gesmokkel in die Verenigde State op die hoogtepunt van sy loopbaan, met oor U$21.9 miljard 'n jaar in persoonlike inkomste. Hy was dikwels genoem
- Evel Knievel
- Robert Craig Knievel jr., professioneel bekend as Evel Knievel, was 'n Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar. Oor sy loopbaan het hy meer as 75 keer met sy motorfiets gespring. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Viva Knievel! (1977) en The
- In-N-Out Burger
- In-N-Out Burgers is 'n Amerikaanse ketting van kitskosrestaurante met takke meestal in die suidwestelike dele van Amerika. Dit is in 1948 in Baldwin Kalifornië gestig deur Harry Snyder en Esther Snyder. Die ketting hoofkwartier is tans in Irvine
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos