Kaapstad

Kaapstad is saam met Pretoria en Bloemfontein een van die drie hoofstede van die Republiek van Suid-Afrika en setel van die parlement. Dit is ook die administratiewe en parlementêre hoofstad van die Wes-Kaap en die tweede grootste stad in Suid-Afrika na Johannesburg. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is die tweede grootste lughawe in die land na Johannesburg–O.R. Tambo.
Kanada
Kanada, histories die Dominium Kanada, is die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld, met 'n oppervlakte van 9 984 670 km² en 'n bevolking van sowat 38 miljoen. Dit is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 provinsies en 3 gebiede wat
Kaliningrad
Kaliningrad is die hoofstad van die gelyknamige Russiese eksklawe (Kaliningrad-oblast), wat sowat 1 289 kilometer wes Moskou tussen Pole en Litaue aan die Oossee lê, met sowat 475 056 inwoners (2018). 'n Seekanaal van sowat 32 kilometer verbind die
Teheran
Teheran, die hoofstad van Iran, is in die gelyknamige provinsie in die noorde van die land geleë. Met 'n bevolking van meer as 15 miljoen in die metropolitaanse gebied is dit ook die grootste stad in die land en een van die grootste metropole ter wêreld
Euro
Die euro is die geldeenheid van die Europese Ekonomiese en Monetêre Unie (EMU) – die sogenaamde Eurosone – en ná die Amerikaanse dollar die tweede belangrikste geldeenheid wêreldwyd
Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit
Tshwane is vanaf 5 Desember 2000 'n metropolitaanse gebied in Gautengprovinsie, Suid-Afrika, wat die stad Pretoria insluit
Edinburg
Edinburg is die hoofstad en tweede grootste stad van Skotland met 'n bevolking van 506 520 in 2020. Edinburg is die sewende grootste stad in die Verenigde Koninkryk en sy tweede belangrikste toeristebestemming na Londen met sowat 13 miljoen besoekers per
Glasgow
Glasgow is die grootste stad in Skotland en die derde mees bevolkte in die Verenigde Koninkryk, met 'n bevolking van 633 120. Sy bewoners word in Engels Glaswegians of kort Weegies genoem. Die stad is aan die Clyde-rivier in die Westelike Sentrale
Straatsburg
Straatsburg is die hoofstad van die gewes (région) Grand Est in die noordooste van Frankryk, met 'n bevolking van 287 228 in die stad en sowat 790 087 in die metropolitaanse gebied. Die stad is ook die hoofstad van die département Bas-Rhin
Bergen
Bergen Noors: [ˈbæ̀rɡn̩], luister (hulp·inligting); histories: Bjørgvin) is met 'n oppervlakte van 464,71 vierkante kilometer en 'n bevolking van 279 792 die tweede grootste stad van Noorweë na die hoofstad Oslo. Bergen is die administratiewe
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos