Kaapse stompneus
Die Kaapse stompneus is 'n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en word aangetref vanaf St. Helenabaai tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Cape stumpnose.
- Rooistompneus
- Die Rooistompneus is 'n endemiese vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by die Transkei. Die gemiddelde grootte van die vis is 45 cm maar hul kan tot 60 cm lank word. Dit is 'n heerlike eetvis. Die vis is silwerpienk van kleur met donkerder rooi
- Spiesknorder
- Die Spiesknorder is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen voorkom. Die vis word 75 cm lank en weeg 6 kg. Die lyf en kop is silwer met 'n donker vlek op die oë en voorkop. Daar is ook swart kolle op die dorsale vin se
- Grysknorder
- Die Grysknorder is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Durban. In Engels staan dit bekend as die Grey grunter
- Witstompneus
- Die witstompneus is 'n endemiese vis wat aan die Suider-Afrikaanse kus voorkom, vanaf Angola tot by die Qorarivier net suid van Port St Johns. In Engels staan die vis bekend as die White stumpnose
- Stompstertkabeljou
- Die Stompstertkabeljou is deel van die Sciaenidae-familie en is endemies aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Squaretail kob
- Varkie
- Die varkie is 'n vis wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek voorkom aan die Suid-Afrikaanse kus. Dit word net 15 cm lank en weeg 300 gram. Die vis is silwer-pienk met 'n vlek op die kieudeksel. Hulle kom in vlak water voor en vorm graag skole. In Engels
- Valssteenvis
- Die valssteenvis is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die False stonefish
- Silwervis
- Die Silwervis is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suidkus voorkom vanaf Tafelbaai tot by die Oos-Kaap. Dit staan ook bekend as 'n Kapenaar en in Engels staan dit bekend as die Carpenter
- Snapperkob
- Die Snapperkob is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika tot by Algoabaai. Die vis lyk baie soos 'n kabeljou en het nie 'n Afrikaanse naam nie
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos