Kaapse Afrikaans

Kaapse Afrikaans het ontstaan weens die gebruik van Nederlands deur die slawe- en inheemse gemeenskap wat saam met die Nederlanders aan die Kaapse Skiereiland gevestig is. Geografies word die Afrikaanse dialekte in drie hoofgroepe verdeel: Kaapse Afrikaans, Oosgrens-Afrikaans en Oranjerivier-Afrikaans.
Darfoer
Darfoer is 'n streek van Soedan en lê in die weste van die land en grens an Libië in die noorde, Tsjad in die weste, die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Suid-Soedan in die suide. Darfoer het 'n oppervlakte van 509 075 km² en het in 2010 sowat 5 000
Markus Aurelius
Marcus Aurelius Antoninus was 'n Romeinse keiser vanaf 161 tot 180. Hy het saam met Lucius Verus as mede-keiser regeer vanaf 161 tot Verus se dood in 169 en saam met Commodus vanaf 177 tot en met sy dood in 180
Khoisan-tale
Die Khoisan-tale is 'n taalgroep wat klikgeluide gebruik en nie tot die Afro-Asiatiese, Niger-Kongo- of Nilo-Sahariese tale behoort nie. Dit is oorwegend in Suider-Afrika met Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika asook in Tanzanië versprei. Die
Elboers
Die Elboers is 'n bergreeks in Noord-Iran net suid van die Kaspiese See. Dit strek in 'n wes-oostelike rigting tussen die grens met Azerbeidjan in die noordweste tot aan die grens met Turkmenistan in die noordooste. Die hoogste bergpiek, Damavand, is met
Engelse
Die Engelse is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Engeland wat Engels as moedertaal praat. Die Engelse identiteit is van vroeë Middeleeuse oorsprong, toe hulle in Oud-Engels as Angelcynn bekend was. Engeland is een van die vier lande van die
Kaap Hoorn
Kaap Hoorn is geografies gewys die mees suidelike punt van Suid-Amerika en op die Chileense eilandjie Isla Hornos geleë. Hier ontmoet die Atlantiese Oseaan en die Stille Oseaan mekaar
KNVB
Die KNVB is die Nederlandse sokkerbond. Die KNVB is op 8 Desember 1889 gestig en organiseer die hoofsokkerligas in Nederland, insluitende die Eredivisie, Eerste divisie en amateursokker, maar ook die Nederlandse nasionale sokkerspan
Lordskap van Ierland
Die Lordskap van Ierland was 'n staat geleë in Wes-Europa op die eiland Ierland. Dit het bestaan van 1171 tot met die stigting van die Koninkryk van Ierland en het groot dele van die eiland Ierland beheers
Mdlani
Mdlani was 'n Zoeloekoning. Sy voorganger was Koning Nkosinkulu. Koning Luzumana sal hom later opvolg
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos